Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bay Plaza

  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bay Plaza, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Bay Plaza bied selfsorgverblyf in die seedorpie Lambertsbaai. Gaste kan die geluid van die branders geniet terwyl hulle teen die rotse neerstort en die geroep van die meeue terwyl hulle die lug patrolleer.

Verblyf word in 1 van 4 eenhede gebied. Gannet en Penguin het albei slaapplek vir 3 mense elk. Blue Whale en Dusky Dolphin kan 4 mense elk akkommodeer. Nie net is verblyf goed ingerig en volledig toegerus nie, maar die verblyf is ook gerieflik geleë binne 'n kort entjie se stap van die plaaslike winkels af. Daar is 'n gemeenskaplike parkeerarea tussen die kompleks en die see met braai- en ablusiegeriewe.

Lambertsbaai is 'n klein vissersdorpie in die Wes-Kaap, met wit strande en volop voëllewe. Die Bird Island-natuurreservaat is 'n broeiplek vir 'n oorvloed Kaapse malgas en pikkewyne, en dolfyne en walvisse word gereeld opgemerk.

Ons diens nie daagliks nie, maar kan vooraf gereël word teen 'n ekstra koste.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 252 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Heino F
Gesin met klein kinders
5.0
Very pleasant. The stay was very nice.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025
Helena P
Saam met vriende
5.0
Die beste vakansie ooit. Die eenheid (Blue Whale) is ruim en baie goed ingerig. Dit is 'n baie mooi plek met die mooiste uitsig oor die see. Die gasvr...
Sien meer
Jan 2025
Evy G
Saam met lewensmaat
5.0
A satisfying and most appreciated stay. We had the most amazing stay. Serene, neat, comfortable and a wonderful sea view. This is defin...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024
Mashudu N
5.0
Resting place. The place is perfect for a solo traveller or couple. Very quiet and safe.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2024
Carien V
Saam met lewensmaat
5.0
Baie pragtige plekkie met alles wat ons nodig gehad het! Beautiful view! Alles wat ons nodig gehad het!
Nov 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Minette Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 469

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Bay Plaza, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
  • Gaste dink Bay Plaza het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bay Plaza, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQxNTc3ODI0LTM1NjctNDRmNC1hNmY3LTE2OTAzYmM4MGNjMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 3) 252 5 1 5 Bay Plaza Lamberts Bay 8130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.108222222222 18.303944444444

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang