Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bay Plaza

  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bay Plaza, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Bay Plaza bied selfsorgverblyf in die kusdorpie genaamd Lambertsbaai. Gaste wat hier tuisgaan kan hoor hoe die branders teen die rotse breek en die seemeeue teen die blou hemel krys.

Ons bied verblyf in 4 eenhede. Gannet en Penguin het elk plek vir 3 mense. Blue Whale en Dusky Dolphin kan elkeen 4 gaste akkommodeer. Al ons eenhede is goed gemeubileer, volledig toegerus, en is net 'n klein entjie se stap van die plaaslike winkels af.

Lambertsbaai is 'n Wes-Kaapse kusdorpie wat bekend is vir sy wit strand en swetterjoel seevoëls. Die Voëleiland Natuurreservaat bied 'n tuiste vir duisende malgasse en baie pikkewyne, en dolfyne en walvisse maak ook gereeld 'n draai aan hierdie stukkie van die Weskus.

Die eenhede word nie daagliks skoongemaak nie, maar dit kan vooraf gereël word teen 'n ekstra koste.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 243 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Mashudu N
5.0
Resting place. The place is perfect for a solo traveller or couple. Very quiet and safe.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2024
Carien V
Saam met lewensmaat
5.0
Baie pragtige plekkie met alles wat ons nodig gehad het! Beautiful view! Alles wat ons nodig gehad het!
Nov 2024
Annatjie N
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker gestap en gerus. Heerlik gerus, geëet en gekuier.
Nov 2024
Wilmarie O
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig, pragtige see uitsig, netjies. Ons het dit baie geniet, plekkie was baie netjies en skoon. Dit was wat ons nodig gehad het, ongelooflike uitsig...
Sien meer
Sep 2024
Irene M
Saam met lewensmaat
5.0
Awesome. Awesome place by the sea. Clean and spacious. Will definitely recommend to anyone.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Minette Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 455

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Bay Plaza, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
  • Gaste dink Bay Plaza het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bay Plaza, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQxNTc3ODI0LTM1NjctNDRmNC1hNmY3LTE2OTAzYmM4MGNjMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 3) 243 5 1 5 Bay Plaza Lamberts Bay 8130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.108222222222 18.303944444444

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang