Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bay Sands 4

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Austin Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 12

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 1 resensie vir Bay Sands 4
Netheid
4.0/5
Diens
3.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
3.0/5
Jacob C - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Jacob C

Dit was baie lekker om as gesin saam te kuier in 'n lekker plek soos Bay Sands 4.

Dit was baie gesellig en lekker. Ons het lekker gekuier! Ongelukkig het drie goed ons naweek bederf, naamlik: 1. Die krag eenhede was te min en ons moes krag koop van R100. Daarna het krag op die meter gelaai wat genoeg was. Ek wag nog vir my terugbetaling op my kragaankope. 2. Ons was die hele naweek sonder warm water wat almal omgekrap het! Die loodgieter wat gereël is, het nooit opgedaag nie. Hy het vir my gesê hy sal my terugbetaal omdat ons sonder warm water moes klaarkom. 3. Die waterlekkasie van bo-af in die parkeer-area op die voorste stoep-area bo-op my voertuig was beslis nie lekker nie.

Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Bay Sands 4, Pharos-laan, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3fb39fdf55db0b5874e67dd026d31b6a56f2a17381f5a6b244ecc7f748e6b941e830f8d39aa318a62ddd2eff1d067d346428?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 6) 1 5 1 4 4 Bay Sands Pharos Avenue 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-17:00 09:00 -34.063415728016 23.373693979376

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang