Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bay Tree Guest House

Gastehuis

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.6
Veiligheid
4.5
Johan D
1 nag Gesin met tieners
4.4
Apr 2023

Baie sentraal geleë, pragtige omgewing, vriendelike diens. Ontvangs en diens baie goed.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ina D
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Sep 2024

Ons het net oorgeslaap. Renee was baie vriendelik en behulpsaam. Kan net aandag aan die stort gee in die kamer met net dubbelbed, daar het net 'n straal water uitgekom en met dubbelbed en 1 enkelbed het dit na motbolle geruik.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Aletta C
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2021

Uitstekend René het vir ons die beste kamer gegee wat aan ons behoeftes voldoen het. Ons het lekker, gekuier en geslaap. Sal Baytree Guest House sterk aanbeveel en sal weer van hulle gebruik maak. Baie dankie vir alles!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lorette S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Okt 2020

Gerieflik Baie goed gelee t.o.v ambasades

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Petro L
Kort verblyf
4.2
Jan 2020

Verblyf was aangenaam gewees. Hartlik ontvang en baie gasvrye eienaar. Netjies en skoon gewees. Sal dit altyd aanbeveel vir ander reisigers.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Heidi M
1 nag Gesin met tieners
4.0
Apr 2019

Goed. Goed guesthouse, vriendelijk ontvangst.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Diana V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2018

PBHS Reunion. Perfect location for above reunion. Conveniently close to Brooklyn for restaurants and shopping. Renee and Fred were wonderfully caring hosts.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hanja V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2018

Baie gasvrye eienaars. Die vriendelikheid van die eienaars val jou dadelik op en dit was heerlik om hier te slaap. Kamer was skoon en netjies en ontbyt was heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Hennie L
1 nag Besigheidsreis
4.4
Mei 2018

Baie rustig en moeite gedoen sodat ons by swembad kon braai. Gegewens soos op die advertensie was nie op datum nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Mariska N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Nov 2018

Gerieflik, skoon & netjies. Lekker gebly. Gerieflik naby aan die hospitaal. Skoon & netjies.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Renee
Bay Tree Guest House
Bly dat julle gelukkig hier was. Sterkte met die voete en hoop om julle weer te sien. Groete, Renee

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Renee Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Roperstraat 489, Bailey's Mucleneuk, Pretoria, 0181, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDU2MjE3YmI3LWNkODEtNDVkNS1iZTc2LTdkZmY5ZTk1ZTA3Yw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 489 Roper Street Bailey's Mucleneuk 0181 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.765405 28.226862

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang