Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bay Tree Guest House

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Renee Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 10 resensies vir Bay Tree Guest House
Netheid
4.3/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.0/5
Johan D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan D

Baie sentraal geleë, pragtige omgewing, vriendelike diens.

Ontvangs en diens baie goed.

Ina D - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ina D

Ons het net oorgeslaap.

Renee was baie vriendelik en behulpsaam. Kan net aandag aan die stort gee in die kamer met net dubbelbed, daar het net 'n straal water uitgekom en met dubbelbed en 1 enkelbed het dit na motbolle geruik.

Aletta C - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aletta C

Uitstekend

René het vir ons die beste kamer gegee wat aan ons behoeftes voldoen het. Ons het lekker, gekuier en geslaap. Sal Baytree Guest House sterk aanbeveel en sal weer van hulle gebruik maak. Baie dankie vir alles!

Lorette S - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Lorette S

Gerieflik

Baie goed gelee t.o.v ambasades

Petro L - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Petro L

Verblyf was aangenaam gewees. Hartlik ontvang en baie gasvrye eienaar. Netjies en skoon gewees.

Sal dit altyd aanbeveel vir ander reisigers.

Heidi M - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Heidi M

Goed.

Goed guesthouse, vriendelijk ontvangst.

Diana V - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Diana V

PBHS Reunion.

Perfect location for above reunion. Conveniently close to Brooklyn for restaurants and shopping. Renee and Fred were wonderfully caring hosts.

Hanja V - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hanja V

Baie gasvrye eienaars.

Die vriendelikheid van die eienaars val jou dadelik op en dit was heerlik om hier te slaap. Kamer was skoon en netjies en ontbyt was heerlik.

Hennie L - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hennie L

Baie rustig en moeite gedoen sodat ons by swembad kon braai.

Gegewens soos op die advertensie was nie op datum nie.

Mariska N - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Mariska N

Gerieflik, skoon & netjies.

Lekker gebly. Gerieflik naby aan die hospitaal. Skoon & netjies.

Bay Tree Guest House se terugvoer

Bly dat julle gelukkig hier was. Sterkte met die voete en hoop om julle weer te sien.
Groete,
Renee

Bay Tree Guest House
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Roperstraat 489, Bailey's Mucleneuk, Pretoria, 0181, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDU2MjE3YmI3LWNkODEtNDVkNS1iZTc2LTdkZmY5ZTk1ZTA3Yw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 489 Roper Street Bailey's Mucleneuk 0181 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.765405 28.226862

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang