Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bay View

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.6
Veiligheid
4.9
Jan P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Stil en baie rustig. Rustige en goed geleë akkommodasie - stap afstand van duinestrand en Anchorage restaurant.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Clair E
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2023

Lekker kuier met familie. Lekker naby die see. Ruim huis. Goed toegerus met alles wat nodig is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gleazon P
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2022

Was awesome, the view is just phenomenal and the area is very good. Had a great time. Walk on the beach and also nice walkways on the river side area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicola S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Jun 2024

Mooi en gemaklik. Ons het baie gemaklik gebly met ons twee jong kinders en skoonouers. Pragtige uitsig.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Carl S
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Des 2023

Alles en nog meer as wat ons verwag het! Perfekte verblyf vir ons gesin! Mooi uitsig en goeie ligging!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rene H
Kort verblyf
5.0
Mei 2022

Uistekend, tevrede, behulpsaam en dankbaar. Goeie diens. Baie goeie behulpsaamheid rakende navrae. Fantastiese ligging en natuurlik sal ons weer bespreek. Goeie diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bernice E
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2022

Baie lekker gekuier. Hou van die huis se view. Bayview is geskik vir 'n gesin en vriende. Als is net so op die foto: braaiplek bietjie sleg as dit reën, dis meer vir somerdae maar baie gerieflik. Ek sal weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martin V
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Mrt 2022

Baie rustig, gerieflik en natuurlik ongelooflike uitsig. Ons het heerlik gekuier saam met Duitse vriende. Hulle het die natuurskoon en pragtife strande baie geniet. Hoop ons kan weer gou kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helmien V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Apr 2022

Pragtig, gerieflik, mooiste uitsig. Ons het heerlik gekuier daar, en sal weer gaan. Die uitsig is soos op die foto's. Baie lekker gekuier, baie dankie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jemean M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2021

Rustig, mooi, geniet. Ek en my gesin was daar. Dit was 'n wonderlike naweek. Baie mooi het alles wat jy nodig het, ek hou daarvan dat dit nie koud is nie, plekkie het verwarmers. Ek sal beslis weer met my gesin kom. As jy uitkyk op die balkon, kyk jy direk op die see.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Noellene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf R1 400
R1 400 R910
per nag (plek vir 8)
Vanaf R1 400
R1 400 R910
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mosselkrakerstraat 7, Witsand, 6666, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA34a63966698cf74fcc9e764dd37b124b273c85d6eceaee434879b86db765e1cbd8fb850af46c68fefb5c97c0dad1060d9dd2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 400 nouVanaf R910 per nag (plek vir 8) 14 5 1 5 7 Mosselkraker Street Witsand 6666 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-20:00 10:00 -34.394888264208 20.84915415159

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang