Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bay View Guest House

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 74 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gerhard J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Uitstekend! Hartlik verwelkom deur Mark en alles aan ons gewys. Heerlike groot kamer met alles wat mens nodig het. Baie mooi skoon. Badkamer het lekker groot stort en genoeg handdoeke. Ons het lekker gebly. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bridget K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Puik akkommodasie in 'n stylvolle omgewing. Baie hartlik ontvang deur bestuurspan Mara en Annelie. Geriewe is netjies en skoon, lieflike uitsig. Die foto's op die webblad weerspieël die werklikheid. Beveel die verblyf beslis aan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anneli S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Rustig, netjies, veilig! Wat 'n heerlike verrassing na 'n lang dag! 'n Netjiese en suite-kamer met 'n gemaklike stort waar al jou moegheid afgespoel kan word en om in rustigheid 'n heerlike koppie koffie te drink in die sitkamer wat daarvoor beskikbaar is, of in jou gesellige kamer met 'n heerlike bed!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tyrone S
Kort verblyf Besigheidsreis
4.8
Feb 2024

Room was large with a super bed. Comfortable with a friendly, helpful host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2023

Absolutely awesome, stylish place to stay, you get way more than the average guesthouse for the price you pay! We absolutely loved to stay at this guesthouse. Mark is a wonderful host! The care that he takes to tend to his garden absolutely shines through when you walk through it. The same care is taken with the units, very comfortable and stylish. The view over Somerset to the Strand is breathtaking, especially at night. We will definitely go back to stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vanessa B
Lang verblyf Gesin met tieners
4.8
Des 2023

Fabulous. Friendly staff and the host was extremely helpful and accommodating. Will definitely recommend to family and friends.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Karin D
1 nag
5.0
Jun 2022

Voel soos 5 ster. Als was gerieflik, skoon en net perfek, met 'n bekostigbare prys. Baie vriendelike ontvangs.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Trieks B
1 nag
5.0
Jun 2022

Uitstekend. Skoon, ruim, netjiese kamers het ons baie welkom laat voel. Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Suzanne V
1 nag
5.0
Mei 2022

Lovely, peaceful, organised, clean. Communication between guest and host was precise and well organised. Beautiful decor but more importantly crisp and clean. Very happy with our stay. Thanks.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Judy B
1 nag
5.0
Mei 2022

Comfortable and convenient. Mark is a great host, helpful and quick to respond. We enjoyed the luxurious beds and linen and the pretty, well-manicured garden. We are sorry we only stayed one night so were not able to use the lovely pool.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Mark Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 74

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R1 460
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 460
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Abeliastraat 21, Heldervue, Somerset-Wes, 7129, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDYwMjE3NzE0LTY0MTgtNDExMy1iOGRhLTA0YjlmNWY4NjIxYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 460 per nag, vir 2 mense 74 5 1 5 21 Abelia Street Heldervue 7129 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.06383 18.81846

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang