Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bay View Guest House

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Mark Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 74

Op LekkeSlaap 11 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 74 resensies vir Bay View Guest House
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Gerhard J - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard J

Uitstekend!

Hartlik verwelkom deur Mark en alles aan ons gewys. Heerlike groot kamer met alles wat mens nodig het. Baie mooi skoon. Badkamer het lekker groot stort en genoeg handdoeke. Ons het lekker gebly. Baie dankie.

Bridget K - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bridget K

Puik akkommodasie in 'n stylvolle omgewing.

Baie hartlik ontvang deur bestuurspan Mara en Annelie. Geriewe is netjies en skoon, lieflike uitsig. Die foto's op die webblad weerspieël die werklikheid. Beveel die verblyf beslis aan!

Anneli S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneli S

Rustig, netjies, veilig!

Wat 'n heerlike verrassing na 'n lang dag! 'n Netjiese en suite-kamer met 'n gemaklike stort waar al jou moegheid afgespoel kan word en om in rustigheid 'n heerlike koppie koffie te drink in die sitkamer wat daarvoor beskikbaar is, of in jou gesellige kamer met 'n heerlike bed!

Tyrone S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tyrone S

Room was large with a super bed.

Comfortable with a friendly, helpful host.

Johan C - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan C

Absolutely awesome, stylish place to stay, you get way more than the average guesthouse for the price you pay!

We absolutely loved to stay at this guesthouse. Mark is a wonderful host! The care that he takes to tend to his garden absolutely shines through when you walk through it. The same care is taken with the units, very comfortable and stylish. The view over Somerset to the Strand is breathtaking, especially at night. We will definitely go back to stay.

Vanessa B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Vanessa B

Fabulous.

Friendly staff and the host was extremely helpful and accommodating. Will definitely recommend to family and friends.

Trieks B - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trieks B

Uitstekend.

Skoon, ruim, netjiese kamers het ons baie welkom laat voel. Baie dankie!

Karin D - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin D

Voel soos 5 ster.

Als was gerieflik, skoon en net perfek, met 'n bekostigbare prys. Baie vriendelike ontvangs.

Suzanne V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzanne V

Lovely, peaceful, organised, clean.

Communication between guest and host was precise and well organised. Beautiful decor but more importantly crisp and clean. Very happy with our stay. Thanks.

Judy B - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Judy B

Comfortable and convenient.

Mark is a great host, helpful and quick to respond. We enjoyed the luxurious beds and linen and the pretty, well-manicured garden. We are sorry we only stayed one night so were not able to use the lovely pool.

Hannes V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes V

Perfekte oornag in Somerset-Wes.

Ons het vir een nag oornag in Someset-Wes. Bay View was perfek vir wat ons nodig gehad het. Die eerlikheidswynkroeg met die uitsig in die aand het dit spesiaal gemaak.

Jurie M - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jurie M

Kamer 6 geskik vir oornagverblyf.

Sien sterre.

Martie S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martie S

Lieflike uitsig in 'n stylvolle omgewing.

Baie stylvol gemeubileer, netjies, beddens baie gemaklik, uitsig asemrowend. Vriendelike en hulpvaardige gasheer.

Ina B - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina B

Baie netjies, skoon en alles wat jy nodig het.

Baie lekker gebly, veilig en netjies. Naby aan winkel. Vriendelike ontvangs, en alles wat jy nodig het. Jammer vir die nat kussings, ek moes dit in die vensterbank sit want daar is n mossie wat halfses in die oggend ons wakker kom maak, hy tik met sy snawel aan die ruit heeltyd, maar toe het dit die Sondag nag begin reën, so toe raak die kussings per ongeluk nat. Jammer daaroor. Dis die enigste plan wat ek kon maak, sodat my kinders bietjie later kan slaap in die oggend. Verder was alles puik, netjies en skoon. Baie lekker gebly. Dankie vir alles.

Renee V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renee V

Pragtig, skoon en uitstekende ligging.

Ons was baie beïndruk met die diens - van die bespreking tot die dag wat ons vertrek het. Die eienaar het ons verwelkom in sy pragtige gastehuis. Die kamers was baie skoon en die beddens (en linne) was van 'n hoë gehalte. Ons sal beslis die plek aanbeveel vir enige reisiger en sal weer daar bly.

Yolanda B - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolanda B

Baie goeie keuse en professionele diens.

Netjies, goeie ligging en gasvry. Sal weer daar bly!

Shamees J - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shamees J

This place is amazing, I would definitely book here again.

Definitely book Bay View, if you looking for a quick getaway, had a blast.

Peter L - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter L

Absoluut nodig en stunning kwaliteit wegbreek.

Perfekte ligging om die hele Wes-Kaap te verken en te besoek, fantastiese uitsig en pynlik netjies en skoon. Definitief my gastehuis van keuse vir alle reise in die toekoms!

Liané S - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liané S

Goeie oornag verblyf met maklike roete vanaf lughawe.

Baie skoon, netjies en veilig. Baie gemaklik bed het vir 'n goeie nagrus gesorg. Dit is ruim en het 'n goeie uitsig. Mark is 'n vriendelike gasheer wat ons so gerieflik moontlik gemaak get.

Annelize D - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelize D

Ons sal weer van hulle gebruik maak in die toekoms.

Ons sal weer van hulle gebruik maak.

Bay View Guest House se terugvoer

Hi Annelize
Baie dankie, ons sien uit om julle weer te sien.
Mark

Bay View Guest House
Angeline L - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angeline L

Dit was die beste plek wat ons nog kon gekies het om 'n bietjie weg te breek vir 'n paar dae van rus en vrede.

Ons sal dit definitief vir enige persoon aanbeveel en ons sal definitief weer van die gaste huis gebruik maak. Dit het gevoel asof dit ons eie plekkie is.

Bay View Guest House se terugvoer

Hi Denver
Ek is bly julle het julle tyd weg geniet, en sien uit om julle weer te sien. Ons gaste hou van die privaatheid soos wat julle genoem het.
Sien binnekort weer.
Mark

Bay View Guest House
Phil T - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phil T

Baie aangename blyplek

Die kamer was netjies en smaakvol, goed toegerus. Gemaklike bed het 'n goeie nagrus verseker. Heerlike stil area, met 'n pragtige uitsig. Ek sal enige tyd weer hier tuisgaan.

Marle T - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marle T

Heerlik.

Was baie nice en rustig.

Johan R - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan R

Kan dit aanbeveel.

Baie netjiese kamers. Goed geleë. Naby strand. Pragtige uitsig oor die dorp in die aand.

Bay View Guest House se terugvoer

Hi Johan
Baie dankie vir die aanbeveling, ons hoop om jou weer in die nabye toekoms te sien.
Mark

Bay View Guest House
Wesley B - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wesley B

The perfect stay!

I'm actually a little emotional just writing this review, because the accommodation was amazing, but Mark's hosting was simply out of this world. I had some really over the top requests prior to arriving and while we stayed there, and Mark was so accommodating with everything. The level of privacy that you get is something special, you don't often get this at guest houses, we felt so welcomed as he kept sending me WhatsApp texts to ask if everyone was comfortable. The honesty bar is a fantastic touch. Really can't wait to get back out there again! Thanks Mark for being a great host.

Bay View Guest House se terugvoer

Hi Wesley,
Thank you so much for taking the time to post this review, it was such a pleasure accommodating you and your extended family. Congratulations once again on your marriage, the entire Bay View staff and I wish you the very best with your future. We are looking forward to welcoming you back in the near future. All the best and be safe over the festive season.
Best regards,
Mark

Bay View Guest House
Marlene C - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene C

Baie goed ingerig en Mark en Eugene is baie behulpsaam. Baie dankie aan hulle.

Baie netjies en behulpsaam. Gerieflik.

Eugene M - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eugene M

Awesome and peaceful place.

Will definitely go back. Very professional and very relaxing place.

Simphiwe N - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simphiwe N

Great experience, lovely place and we have enjoyed our stay.

Mark was really friendly and accommodating, we had our privacy and Mavis was very helpful. My recommendation will be a braai area for guests.

Bay View Guest House se terugvoer

Dear Simphiwe
Thank you for taking the time to review your stay with us, it was a pleasure having you and we are pleased you enjoyed your stay.
We tried the braai area in the past but when dealing with different guests on the property at once, smoke, noise, as well as the state in which quests left the facility was unfortunate that we had to stop the provision of this facility and no longer provide this as it was making the other guests stay unpleasurable.
Looking forward to your next stay.
Best Regards,
Mark

Bay View Guest House
Joey P - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joey P

Pragtige, goed-toegeruste kamers. Netjies. Goed geleë. As bonus nog see-uitsig.

Sien sterre.

Bebbie L - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bebbie L

Heerlike, netjiese verblyf met 'n pragtige uitsig.

Bay View is regtig waarde vir geld. Pragtige, netjiese kamers met alles in om jou verblyf gerieflik te maak. Die gasheer was vriendelik en behulpsaam. Sal enige iemand aanbeveel om daar te gaan bly. Baie sentraal geleë.

Jaco P - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco P

Baie lekker gebly, kamers was skoon, netjies en baie gerieflik.

Sien sterre.

Henk B - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henk B

Sien die telbord!

Vriendelik, baie netjies en sal beslils weer kom kuier.

Martin A - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin A

Verfrissend!

Die akkommodasie was fantasties.

Bay View Guest House se terugvoer

Dear Martin,
Thank you for taking the time to review your stay with us, we appreciate your kind words and we hope to see you again when you are in the area.
Many thanks and best regards.
Mark

Bay View Guest House
Juanita B - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita B

Great accommodation.

Very happy with the accommodation, beautiful scenery.

Malcolm C - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Malcolm C

Your place was inviting, comfortable and clean.

We thoroughly enjoyed our stay even though it was only one night. As we do have family in Cape Town we rarely hire other accommodation, but once a year we attend the Starlight Classic and prefer to stay close to the venue. Thank you for your hospitality.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Julle plek is aanloklik , gemaklik en skoon.

Ons het heerlik gebly al was dit net vir 1 nag. Aangesien ons vakansie het in die Kaap, huur ons selde verblyf, maar een keer 'n jaar woon ons die Starlight Classic by en verkies dan om naby die venue te bly. Dankie vir julle gasvryheid.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Drienie O - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Drienie O

Beautiful luxury.

Beauty and luxury combined! We enjoyed a wonderful evening in a beautiful room with a lot of extra details and comfort. The view was really special, and our host friendly and supportive. Great experience!

Lynette M - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lynette M

Lekker gebly!

Vriendelike personeel. Baie netjiese en skoon kamer en badkamer. Goeie kwaliteit verblyf.

Ben K - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben K

Slegs oornag om nader aan lughawe te wees, maar aangename verblyf.

Puik verblyf en definitief aan te beveel.

Willie B - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie B

Baie goeie waarde vir geld.

Baie lekker en veilige verblyf. Pragtige berge en baai wat jou elke oggend begroet.

Marlene G - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene G

Fantasties.

Pragtige verblyf en fantastiese uitsig, baie netjies en vriendelike diens.

Marinda F - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda F

Aangenaam en heerlik!

Baie dankie vir aangename en heerlike oorslaapplek. Kamers was goed ingerig en alles mooi skoon. Als net fantasties! Baie dankie, sal verseker weer van julle gebruik maak en by al ons vriende aanbeveel.

Margaretha B - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Margaretha B

Heerlik!

Bayview is skoon, vriendelik en bied baie goeie waarde vir geld!

Tiffany P - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tiffany P

Stunning venue, great service, beautiful view!

See the stars.

Ansie S - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ansie S

Goed ingerig!

Baie goed ingerig, eienaar het aan alles gedink.

Danie D - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie D

Goeie ervaring.

Baie netjies; sal beslis weer van hulle gebruik maak.

Daniel B - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel B

Het gehou van die swembad!

Dit was lekker. Rustige atmosfeer.

Zelda D - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda D

Ongelooflike vriendelike, professionele en uitstekende diens en definitief aan te beveel vir enigeen.

Vriendelik en professioneel ontvang. Diens was uitstekend en die geriewe van die hoogste gehalte. Die toewyding van die eienaars en personeel kan gesien word in die pragtige versorgde tuine en eenheid waarin ons was. Dit was 'n plesier om daar te bly en ons sal dit beslis aanbeveel.

Janna T - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janna T

Pragtig!

So gerieflik, skoon en netjies! Asemrowende view! Ons verblyf was regtig ongelooflik! Die uitsig van die balkon het ons asem weggeslaan! Billike prys vir ongelooflike waarde! Behulpsame en super vriendelike personeel! Die kamer was skoon en netjies, interieur was baie mooi! Honesty bar was vreeslik oulik! Kan dit vir enige een aanbeveel!

Francois M - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois M

Pragtig toegerus.

Die uitsig is wonderlik. Alles wat nodig is is daar, asook die ekstra in die "Honesty Bar". Die ontvangs was vriendelik. Indien ek weer in daardie omgewing reis, sal ek beslis daar gaan oorslaap.

Colleen D - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colleen D

Baie vriendelik!

Baie vriendelike ontvangs gehad. Die uitsig vanaf die kamer was asemrowend aan die voor- en agterkant. Die kamers is modern ingerig en baie netjies. Die personeel is baie vriendelik. DStv het ons verblyf ekstra spesiaal gemaak. Baie rustige omgewing. Ook veilig gevoel want daar is CCTV buite en motor veilig geparkeer. Baie dankie aan Mark en sy skoonmakers. Sal enige tyd weer gaan kuier en die verblyf definitief aanbeveel.

Theo V - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theo V

Netjies, vriendelik en uitstekende ligging!

Dit is 'n heerlike plek om te oornag. Dit is netjies en die uitsig is fantasties.

Henry G - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henry G

Beste waarde vir geld !

Netjies, skoon en sal dit verseker aanbeveel!

Ruan W - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruan W

Baie vriendelike en behulpsame eienaar. Akkommodasie uitstekend!

Baie gelukkig en sal elke jaar wanneer ek terug keer na Kaapstad, by Bay View bly!

Bettie B - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bettie B

Stil, rustig en veilig.

Ek sal Bay View aanbeveel vir enige persoon en van enige ouderdom, dit was leker stil, rustig en netjies, gaan gerus en kyk vir uself.

Francois B - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois B

'n Puik gastehuis!

Die gastehuis is goed geleë en maklik om te vind. Goeie diens. Baie netjies en gerieflik. Puik waarde vir geld.

Ben N - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben N

Exceptional value for money

A perfect stay, and I will always return.

Hannes B - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes B

Heerlik!

Baie vriendelik en goeie diens. Goed geleë! Beveel dit sterk aan!

Carla S - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla S

Fantasties! Baie lekker gebly!

Sal dit beslis weer gebruik as ek moet. Sal dit ook aanbeveel aan almal!

Cecil V - Feb 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecil V

Great getaway. So neat. Nice welcome.

It was really nice to stay at Bay View. The hospitality was so great and it made our stay comfortable. I will definitely tell friends and family about you, and refer them to your place if in need of a break away. 10/10.

Chris M - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris M

It was fantastic,

Very friendly and professional owner - it was a please staying there. Will definitely make use of Bay View again. Stunning place!! Very clean, beautiful and close to all shops and requirements we needed.

Marie-mari M - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie-mari M

Puik! Vriendelike mense en waarde vir geld!

Sal beslis weer hier bespreek!

Jenny W - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenny W

Fabulous!!!

The warmwar welcome ever. Neat, clean, pretty, etc. Best value for money.nThank you TravelGround for having Bayview on your books. I will be back for a longer stay. Hosts and staff spoilt me to bits!!!

Suna O - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Suna O

Diens was uit die boonste rakke.

Baie mooi uitsig met baie vriendelik diens. Ons sal verseker weer van julle diens gebruik maak.

Rachel G - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rachel G

Uitstekende geriewe en persoonlike diens.

Verblyf was aangenaam! Netjiese geriewe. Vriendelike personeel. Baie dankie vir gasvryheid! Sal dit definitief aanbeveel.

Ursula J - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ursula J

Fantastiese tyd. Baie privaat. Netheid opvallend. Mooi uitsig en vriendelike diens.

Bayview is 'n baie netjiese en private bestemming en geskik geleë met 'n pragtige uitsig. Internet en moderne tegnologie dra by tot aangename verblyf.

Neville S - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Neville S

Relaxing location convenient for wines, Cape Town and False Bay.

Sien die sterre hieronder.

Ruth D - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Ruth D

Luukse akkomodasie teen 'n baie billike prys.

Mark se ontvangs baie vriendelik en gasvry.

Mpati T - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Mpati T

'n Baie oulike plek!

Skoon en netjies. Ons het lekker gebly, en sal weer daar bespreek.

Brian R - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brian R

Comfortable

We found the Bayview very comfortable, clean & quiet.

Eugene P - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eugene P

Gerieflike en uitstekende diens met baie mooi uitsig.

Gerieflike, skoon kamer met lieflike uitsig en puik diens. Sal die verblyf regtig aanbeveel.

Surita V - Jun 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Surita V

Heerlik ontspanne en gerieflik veilig

Ek sal enige tyd Bay View aanbeveel vir familie en vriende. Die diens is persoonlik sonder om my persoonlike spasie te betree. Wragtig pragtig.

Ds Deon B - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ds Deon B

Heerlik!

Skoon, vriendelik, volledig toegerus en 'n besliste plek om na terug te keer.

Helena B - Okt 2013
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Helena B

Goed.

Sien die sterre hieronder.

Vanaf
Vanaf R1 460
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 460
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Abeliastraat 21, Heldervue, Somerset-Wes, 7129, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDYwMjE3NzE0LTY0MTgtNDExMy1iOGRhLTA0YjlmNWY4NjIxYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 460 per nag, vir 2 mense 74 5 1 5 21 Abelia Street Heldervue 7129 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.06383 18.81846
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang