Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bay View Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Abeliastraat 21, Heldervue, Somerset-Wes, 7129, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 460 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Bay View Guest House verhuur kamers in Heldervue, Somerset-Wes, met maklike toegang van die N2 en R44 af.

Kamers beskik oor panoramiese uitsigte op die omliggende berge en oor die hele Valsbaai, Hangklip, Gordonsbaai, Strand, Kaappunt en Helderberg se nagliggies.

Daar is 6 luukse kamers met privaat ingange wat daagliks skoongemaak word. Elke kamer het 'n koningingrootte-bed, TV, DStv, gratis WiFi, yskassie, mikrogolf en koffie- en teemaakgeriewe. 'n Gesinskamer is ook beskikbaar met 'n aangrensende aparte slaapkamer met 2 enkelbeddens. Al die kamers (behalwe een) het see-uitsigte. Parkeerplek vir 1 motor is beskikbaar per kamer. Addisionele parkeerplek is beskikbaar op versoek.

Daar is en suite-badkamers, sommige met 'n aparte bad en stort en ander slegs met 'n stort.

Bay View Guest Housebied nie enige braai- of kombuisgeriewe nie.

Bay View Guest House is ideaal vir vakansiegangers én sakereisigers. Dis die ideale basis vanwaar gaste die Helderberg-area, omliggende wynlande, strande en skilderagtige stap- en bergfietsroetes in die area kan verken.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 74 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Gerhard J
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekend! Hartlik verwelkom deur Mark en alles aan ons gewys. Heerlike groot kamer met alles wat mens nodig het. Baie mooi skoon. Badkamer het lekke...
Sien meer
Aug 2023
Bridget K
Saam met lewensmaat
5.0
Puik akkommodasie in 'n stylvolle omgewing. Baie hartlik ontvang deur bestuurspan Mara en Annelie. Geriewe is netjies en skoon, lieflike uitsig. Die f...
Sien meer
Jul 2023
Anneli S
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig, netjies, veilig! Wat 'n heerlike verrassing na 'n lang dag! 'n Netjiese en suite-kamer met 'n gemaklike stort waar al jou moegheid afgespoel k...
Sien meer
Apr 2023
Johan C
Saam met vriende
5.0
Absolutely awesome, stylish place to stay, you get way more than the average guesthouse for the price you pay! We absolutely loved to s...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2023
Trieks B
5.0
Uitstekend. Skoon, ruim, netjiese kamers het ons baie welkom laat voel. Baie dankie!
Jun 2022

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Mark Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 74

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Abeliastraat 21, Heldervue, Somerset-Wes, 7129, Wes-Kaap
  • Gaste dink Bay View Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 460
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 460
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Abeliastraat 21, Heldervue, Somerset-Wes, 7129, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDYwMjE3NzE0LTY0MTgtNDExMy1iOGRhLTA0YjlmNWY4NjIxYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 460 per nag, vir 2 mense 74 5 1 5 21 Abelia Street Heldervue 7129 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.06383 18.81846

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang