Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

110 Bay View

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 51 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Jacky V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Highly recommended. Stunning location and view. Our accommodation was perfect for a couple. Hosts were extremely kind and helpful. We forgot our towels and these were kindly provided.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michael B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Rusting, natuurskoon, en gasvry. Die ligging het 'n uitstekende uitsig van die see en is stil en kalm. Gasheers is vriendelik en behulpsaam. Sal vir enige iemand aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Fantastiese view, baie skoon en goed toegerus vir selfsorg. Vriendelik. Ons het baie lekker gebly. Eienaars baie vriendelik en hulpvaardig. Landelik en baie rustig met fantastiese uitsig oor die see. Ten volle toegerus vir selfsorg. Enigste nadeel is handdoeke word nie voorsien nie, wat 'n probleem kan wees as mens die tuinroete toer! Kan die verblyf ten sterkste aanbeveel, spesiaal ook vir oorsese gaste.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Felicity C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2024

Die uitsig en omgewing is baie veilig en rustig. Gasvryheid was die beste. Ek en my familie het beslis ons verblyf by Bay View geniet. Dankie aan Poppie en Theuns vir hulle gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Asanda M
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Apr 2024

It was great. Safe, privacy, cutlery and necessities were available for the kitchen.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

W B
Lang verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Jan 2024

Stilte, mooi plante groei om jou. Baie mooi see-uitsig. As mens van stilte hou, kan jy lekker bly. Mooi see-uitsig en plante groei om mens. Naby Knysna, Brenton on Sea. Nie te ver van Sedgefield.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Poppie
110 Bay View
Goeie middag, Baie dankie vir jou terugvoering van julle verblyf. Baie dankie vir jul ondersteuning. Dit was 'n voorreg om julle te huisves en ek is baie bly julle kon rus en vrede vind in die natuur en see uitsig waardeer. Vriendelike groete, Poppie

Leonie D
Kort verblyf
5.0
Apr 2023

Baie fantasties. Ons het 'n lekker tyd gehad. Dit was 'n besonder spesiale ervaring. Uitstekende ontvangs. Bay View is 'n baie unieke lieflike plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannes B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Baie goeie diens en mooi verwelkom. Ons was vriendelik verwelkom en baie goeie diens gekry deur die hele naweek. Sal die plek aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marianne K
Lang verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2023

Absoluut fantasies! Die uitsig is asemrowend!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christo V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Feb 2023

Baie netjies en gerieflik. Pragtige uitsig maar 5 km van strand. Baie rustig en stil.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Poppie Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 51

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 mense
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Uitzicht 110, Staatspresident C.R. Swart-weg, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGRhYTZhODBhLWIzMDUtNDE3YS1iNDk5LWI4MjY0MTBjZTU5Yw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 51 5 1 5 Uitzicht 110 State President CR Swart Road 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.060784997082 23.007349224537

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang