Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

110 Bay View

  • Kapasiteit: 17 persone
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Uitzicht 110, Staatspresident C.R. Swart-weg, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 2)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

110 Bay View bied selfsorgverblyf in die klein kusdorpie Brenton-On-Sea, 'die versteekte pêrel van Knysna.' see-uitsigte en is naby die strand geleë.

Verblyf word gebied in 3 gerieflike selfsorgwoonstelle met slaapplek vir tussen 4 gaste. Elke woonstel bied see-uitsigte saam met óf 'n stort en bad, óf net stort, 'n oopplan-sitarea met 'n TV en toegeruste kombuis met 'n oond en gasstoof, mikrogolfoond en 'n yskas/vrieskas. Haardroërs en verwarmers kan voorsien word afhangende van Eskom-beskikbaarheid en elke woonstel het toegang tot 'n buitestoep, braaigeriewe, en parkeerplek.3 van die woonstelle het toegang tot gratis WiFi.

Brenton-On-Sea bied 6 km se ongerepte strande en is 10 km vanaf Knysna geleë. Knysna-strandmeer is naby en is ideaal vir visvang, watersport, bootritte en kanovaart. Ander besienswaardighede sluit die Knysna Heads, Featherbed Natuurreservaat waar staproetes aangebied word, en Leisure Island in. Gewilde gholfoorde soos Simola, Sparrebosch en Pezula is minder as 30 minute se ry weg. Daguitstappies na die Cango Caves en Cango Wildlife Ranch kan geniet word, asook besienswaardighede soos Birds of Eden, Monkeyland Primate Sanctuary, Tenikwa Wildliife Awareness and Rehabilitation Centre, en Plettenbergbaai Wildreservaat.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • DVD-speler
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 51 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Jacky V
Saam met lewensmaat
5.0
Highly recommended. Stunning location and view. Our accommodation was perfect for a couple. Hosts were extremely kind and helpful. We f...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2024
Michael B
Saam met vriende
5.0
Rusting, natuurskoon, en gasvry. Die ligging het 'n uitstekende uitsig van die see en is stil en kalm. Gasheers is vriendelik en behulpsaam. Sal vir e...
Sien meer
Mei 2024
Johan B
Saam met lewensmaat
5.0
Fantastiese view, baie skoon en goed toegerus vir selfsorg. Vriendelik. Ons het baie lekker gebly. Eienaars baie vriendelik en hulpvaardig. Landelik e...
Sien meer
Jan 2024
Leonie D
5.0
Baie fantasties. Ons het 'n lekker tyd gehad. Dit was 'n besonder spesiale ervaring. Uitstekende ontvangs. Bay View is 'n baie unieke lieflike plek.
Apr 2023
Hannes B
Saam met lewensmaat
5.0
Baie goeie diens en mooi verwelkom. Ons was vriendelik verwelkom en baie goeie diens gekry deur die hele naweek. Sal die plek aanbeveel.
Mrt 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Poppie Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 51

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Uitzicht 110, Staatspresident C.R. Swart-weg, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Gaste dink 110 Bay View het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 mense
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Uitzicht 110, Staatspresident C.R. Swart-weg, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGRhYTZhODBhLWIzMDUtNDE3YS1iNDk5LWI4MjY0MTBjZTU5Yw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 51 5 1 5 Uitzicht 110 State President CR Swart Road 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.060784997082 23.007349224537

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang