Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

110 Bay View

  • Kapasiteit: 23 persone
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Uitzicht 110, Staatspresident C.R. Swart-weg, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

110 Bay View bied selfsorgverblyf in die klein kusdorpie Brenton-On-Sea, die verborge skat van Knysna. Bay View-woonstelle is op 9 ha se natuurskoon en hoog teen 'n heuwel weggesteek. Die akkommodasie bied ongelooflike see-uitsigte en is naby die strand geleë.

Die akkommodasie word aangebied in 3 gerieflike selfsorgwoonstelle met slaapplek vir 4 gaste. Elke woonstel bied see-uitsigte, 'n stort en bad of net 'n stort, 'n oopplan-sitkamerarea met 'n TV, en 'n toegeruste kombuis met 'n oond en gasstoof, mikrogolfoond en 'n yskas-vrieskas. Haardroërs en verwarmers kan voorsien word, afhangend van Eskom se beskikbaarheid van elektrisiteit. Elke woonstel het ook toegang tot 'n buite-patio, braaigeriewe en parkeerplek. 3 van die woonstelle het toegang tot gratis WiFi.

Brenton-On-Sea bied 6 km se ongerepte strande en is 10 km van Knysna af. Die Knysna-strandmeer is naby en daar kan 'n mens lekker visvang, watersport, bootritte en kanovaart aanpak. Ander besienswaardighede sluit in die Knysna Koppe, Leisure Island en Featherbed Natuurreservaat waar daar staproetes is. Gewilde gholflandgoedere soos Simola, Sparrebosch en Pezule is minder as 30 minute se ry weg. Daguitstappies na die Kango-grotte en Cango Wildlife Ranch kan geniet word, sowel as ander plekke soos Birds of Eden, die Monkeyland Primate Sanctuary, die Tenikwa Wildlife Awareness and Rehabilitation Centre, en die Plettenbergbaai Wildreservaat.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • DVD-speler
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 54 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Leilani K
5.0
Lieflik, veilig, pragtige uitsig en lekker staproetes. Die toergroep het hulle tydjie by Bayview baie geniet. Die gasvryheid en vriendelikheid van Pop...
Sien meer
Sep 2024
Eddie G
Gesin met tieners
5.0
Ons het dit baie geniet en sal definitief weer gaan. Eenheid was netjies en skoon. Eienaars was baie behulpsaam en vriendelik. Uitsig is asemrowend.
Sep 2024
Jacky V
Saam met lewensmaat
5.0
Highly recommended. Stunning location and view. Our accommodation was perfect for a couple. Hosts were extremely kind and helpful. We f...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2024
Michael B
Saam met vriende
5.0
Rusting, natuurskoon, en gasvry. Die ligging het 'n uitstekende uitsig van die see en is stil en kalm. Gasheers is vriendelik en behulpsaam. Sal vir e...
Sien meer
Mei 2024
Johan B
Saam met lewensmaat
5.0
Fantastiese view, baie skoon en goed toegerus vir selfsorg. Vriendelik. Ons het baie lekker gebly. Eienaars baie vriendelik en hulpvaardig. Landelik e...
Sien meer
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Poppie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 54

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Uitzicht 110, Staatspresident C.R. Swart-weg, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Gaste dink 110 Bay View het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 23 mense
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Uitzicht 110, Staatspresident C.R. Swart-weg, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDc1NGFhNzFjLTUyOTAtNDkzZS1hZmNmLWNlYTZhNjg1ZTYzZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 54 5 1 5 Uitzicht 110 State President CR Swart Road 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.060784997082 23.007349224537

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang