Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bay View Self-Catering

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 34 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Jenny J
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Fabulous accommodation. Met all my needs. A super comfortable stay. Clean and well presented.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lorika H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

‘n Fantastiese ervaring, sal die verblyf vir almal aanbeveel. Ons het heerlik vakansie gehou by Bay View. Die eienaar is baie gaaf en dit is lekker dat sy daar naby is om met haar te gesels oor die huis, die omgewing en die mense in die area. Die see uitsig is asemrowend, kon nie beter kry nie. Huis is goed ingerig en baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marietjie
Bay View Self-Catering
Dankie Lorika. Hoop om julle weer te sien.

Louise J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Lieflike see-huis met ongelooflike mooi uitsig op die see. Die perfekte, gemaklike see-huis wat absoluut alles het en pragtig toegerus is. Heerlike braai geriewe, onoortreflike see-uitsigte. Alles was baie netjies en skoon, en die gasvrou is 'n dierbare, vriendelike persoon. (WiFi ontvangs werk glad nie.)

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dries O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Uitstende fasiliteit en onverbeterbare ligging. Het seker gemaak alles is 100%. Die huis is pragtig en goed toegerus, alles werk. Die uitsig oor die see is hemels - ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tanya S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Dit was baie lekker en rustig. Ons sal definitief weer gaan. Die plekkie is absoluut pragtig! Ek beveel sterk aan vir toekomstige gaste. Lieflike plek en baie goed toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marietjie
Bay View Self-Catering
Dankie Tanya. Hoop om julle weer te sien.

Sanette G
Lang verblyf Gesin met tieners
4.8
Jan 2024

Uitstekende ligging op die strand! Gerieflik en gemaklik met al die geriewe nodig vir 'n seevakansie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francelle D
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Apr 2024

Baie lekker gekuier en gesellig saam familie. Blyplek is direk op die see baie mooi. Kan met hondjies daar bly en dis baie veilig.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jodie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Apr 2024

Beste ligging - op die strand. Hoor, ruik en ervaar die see! Beste ligging - op die strand. Pragtige see-uitsig.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Marietjie
Bay View Self-Catering
Dankie. Hoop om julle weer te sien.

Anton M
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2023

Heerlik, ware skat van 'n plek. Netjiese huis met panoramiese see-uitsig, strand voor is geskik vir swem sowel as rondplas in poele agter vissies aan. Tannie was 'n baie bedagsame gasvrou. Woonstel is goed toegerus. Sal weer en weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marietjie
Bay View Self-Catering
Dankie Anton.

Cadey V
Kort verblyf
5.0
Aug 2023

Fantasties. Vreeslike mooi uitsig en skoon. Die huis het als wat jy kan nodig hê en is op die strand met mooi uitsig van die see, "dolfyne en walvisse in die regte seisoen". Baie dankie vir die ervaring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marietjie
Bay View Self-Catering
Dankie Cadey. So bly jy het dit geniet.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Marietjie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 34

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R4 200
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R4 200
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Alice-straat 467, Cannon Rocks, 6186, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAk0CKZJVXa7dJbFC8W83eph6MeokGWbadpdCfxvqT295rIwBC8T?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 200 per nag, vir 6 mense 34 5 1 5 467 Alice Street Cannon Rocks 6186 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.748592158307 26.547087101852

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang