Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bay View Self-Catering

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Marietjie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 34

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 34 resensies vir Bay View Self-Catering
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Jenny J - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenny J

Fabulous accommodation. Met all my needs.

A super comfortable stay. Clean and well presented.

Lorika H - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorika H

‘n Fantastiese ervaring, sal die verblyf vir almal aanbeveel.

Ons het heerlik vakansie gehou by Bay View. Die eienaar is baie gaaf en dit is lekker dat sy daar naby is om met haar te gesels oor die huis, die omgewing en die mense in die area. Die see uitsig is asemrowend, kon nie beter kry nie. Huis is goed ingerig en baie netjies.

Bay View Self-Catering se terugvoer

Dankie Lorika. Hoop om julle weer te sien.

Bay View Self-Catering
Louise J - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise J

Lieflike see-huis met ongelooflike mooi uitsig op die see.

Die perfekte, gemaklike see-huis wat absoluut alles het en pragtig toegerus is. Heerlike braai geriewe, onoortreflike see-uitsigte. Alles was baie netjies en skoon, en die gasvrou is 'n dierbare, vriendelike persoon. (WiFi ontvangs werk glad nie.)

Dries O - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dries O

Uitstende fasiliteit en onverbeterbare ligging.

Het seker gemaak alles is 100%. Die huis is pragtig en goed toegerus, alles werk. Die uitsig oor die see is hemels - ons het baie lekker gebly.

Tanya S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya S

Dit was baie lekker en rustig. Ons sal definitief weer gaan.

Die plekkie is absoluut pragtig! Ek beveel sterk aan vir toekomstige gaste. Lieflike plek en baie goed toegerus.

Bay View Self-Catering se terugvoer

Dankie Tanya. Hoop om julle weer te sien.

Bay View Self-Catering
Sanette G - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanette G

Uitstekende ligging op die strand!

Gerieflik en gemaklik met al die geriewe nodig vir 'n seevakansie.

Francelle D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Francelle D

Baie lekker gekuier en gesellig saam familie.

Blyplek is direk op die see baie mooi. Kan met hondjies daar bly en dis baie veilig.

Jodie V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jodie V

Beste ligging - op die strand. Hoor, ruik en ervaar die see!

Beste ligging - op die strand. Pragtige see-uitsig.

Bay View Self-Catering se terugvoer

Dankie. Hoop om julle weer te sien.

Bay View Self-Catering
Anton M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton M

Heerlik, ware skat van 'n plek.

Netjiese huis met panoramiese see-uitsig, strand voor is geskik vir swem sowel as rondplas in poele agter vissies aan. Tannie was 'n baie bedagsame gasvrou. Woonstel is goed toegerus. Sal weer en weer gaan.

Bay View Self-Catering se terugvoer

Dankie Anton.

Bay View Self-Catering
Cadey V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cadey V

Fantasties. Vreeslike mooi uitsig en skoon.

Die huis het als wat jy kan nodig hê en is op die strand met mooi uitsig van die see, "dolfyne en walvisse in die regte seisoen". Baie dankie vir die ervaring.

Bay View Self-Catering se terugvoer

Dankie Cadey. So bly jy het dit geniet.

Bay View Self-Catering
Reino G - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reino G

Absoluut fantasties.

Op die see geleë en baie privaat. Sal definitief weer gaan. Goed toegerus.

Anneke F - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneke F

Strand, sand, duine en rotse alles tot jou beskikking. Waarlik heerlik!

Dit is heerlik om so teen die see te bly. Baie aangename ervaring!

Ingrid D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ingrid D

Amazing.

Sal vir seker weer hier bespreek.

Anneke O - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneke O

Lekker.

Vriendelike mense en behulpsaam.

Juli-ann V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juli-ann V

The most beautiful view.

We had the best few days at Bays View Self-Catering. There is everything you need. Clean and well kept. Breathtaking views and close to the beach you cannot get. We will definitely be back soon.

Bay View Self-Catering se terugvoer

Thank you Juli for your kind reply.

Bay View Self-Catering
Maretha B - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maretha B

Hemelse ervaring!

Ek het baie uitgesien na die naweek en gehoop dit lyk soos die foto's. En toe is dit selfs mooier!

Bay View Self-Catering se terugvoer

Dankie Maretha vir terugvoering,

Bay View Self-Catering
Koos M - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Koos M

Wonderlike uitsig en baie rustig.

Lekker gekuier, die see-uitsig was ongelooflik mooi, geen klagtes. Baie rustig tydens ons kuiertjie.

Bay View Self-Catering se terugvoer

Dankie Koos vir vriendelike terugvoering.

Bay View Self-Catering
Herman T - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman T

Lieflike, skoon huis met die mooiste see-uitsig. Rus vir jou siel, ons kom definitief weer.

Net 'n paar tree met die trappies af dan is jy op die strand.

Bay View Self-Catering se terugvoer

Dankie Jeani. Hoop om julle gou weer te sien.

Bay View Self-Catering
Jean-pierre D - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean-pierre D

Fantastic seaside accommodation

Very nice and comfortable.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Fantastiese kus-akkommodasie

Baie lekker en gemaklik.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Bay View Self-Catering se terugvoer

Thank you, JP for your kind reply. Regards Marietjie.

Bay View Self-Catering
Sarel S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarel S

Lieflike huis op die strand!

Awesome tyd van ontspan en staproetes, huis is baie goed geleë. Het lieflike uitsig van die see, lekker kuier area onderdakbraai, alles wat ons nodig gehad het. Bonus van 'n wasmasjien, tuimeldroër en skottlegoedmasjien! Dankie Marietjie dat jy jou huis met ons gedeel het. Ons het lekker ontspan en ons tyd baie geniet. Hope to be back soon.

Bay View Self-Catering se terugvoer

Beste Sarel

Dankie vir terugvoering. Hoop om julle weer te sien.

Groete

Marietjie

Bay View Self-Catering
Erna V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erna V

Was fantasties lekker.

Die seebries en die reuk van die see met branders wat mens hoor, laat jou so kalmeer en rustig raak van die stad se gewoel. Slaap so lekker. Dan moet ek by sê die plekkie is pragtig en baie netjies en skoon. Sal vir enige een aanraai om te gaan. Dankie.

Bay View Self-Catering se terugvoer

Beste Erna

Dankie vir terugvoer. Sal julle graag weer wil verwelkom.

Groete

Marietjie

Bay View Self-Catering
Pierre R - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre R

Rustig en veilig. Asemrowend.

Huis is perfek geleë, net 'n paar trappies en jy is op die strand. Die huis is baie netjies en het alles wat jy nodig het. Die uitsig is fantasties. Sal dit enige tyd aanbeveel vir iemand wat sielerus soek.

Bay View Self-Catering se terugvoer

Dankie Pierre vir terugvoering. Hoop om julle weer te sien.

Bay View Self-Catering
Rene J - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Rene J

Bayview is een van die beste plekke waar ek nog vakansie gehou het. Die see-uitsig is wonderlik.

Marietjie Slade was so gasvry en het ons hartlik ontvang! Om die see te hoor as jy gaan slaap en wakker word, was so rustig. Wasmasjien en tuimeldroeër baie gerieflik.

Bay View Self-Catering se terugvoer

Beste Rene,
Dankie vir terugvoering. Bly julle het dit geniet en hoop om julle weer te sien.
Marietjie

Bay View Self-Catering
Shaun N - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shaun N

Comfortable and relaxing.

What a great place, all you need for a family stay, fully equipped for whatever you want to do in the kitchen. Most amazing view, you are virtually on the beach.

Bay View Self-Catering se terugvoer

Thank you, Shaun, for your kind reply. Regards, Marietjie.

Bay View Self-Catering
Angelique N - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Angelique N

Pragtige uitsig met rustige omgewing.

Rus vir jou siel om uit enige vertrek in die plekkie na die see en strand te kan kyk! Asook enige tyd af te kan gaan strand toe! Baie netjiese verblyf en vriendelike mense in die omgewing. Ons sal enige tyd weer daar gaan bly!

Bay View Self-Catering se terugvoer

Dankie vir terugvoering.
Sal julle graag weer wil verwelkom.
Marietjie

Bay View Self-Catering
Gwenivere R - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gwenivere R

Fantastiese wegbreek.

Ons het vreeslik lekker gebly by Bay View. Die huis is op die strand met die wonderlikste uitsig. Die huis het alles wat jy nodig het om gemaklik terug te sit en die see te geniet. Kamers met mooi see uitsig en lekker leef area en beskutte braai plek. Dit is skoon en netjies, ons sal blesis terug wees.

Bay View Self-Catering se terugvoer

Dankie Gwen vir terugvoering.

Bay View Self-Catering
Michelle M - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle M

Heerlike ontspannende vakansie.

Ons het heerlik gebly by Bay View en sal vir seker weer daar gaan vakansie hou. Cannon Rocks is 'n rustige en veilige plek vir 'n gesinsvakansie, die kinders kon alleen afgaan strand toe terwyl ons hulle kon dophou. Hierdie huisie is reg op die swemstrand geleë. Die groot strand was stil en rustig tydens die September-skoolvakansie.

Bay View Self-Catering se terugvoer

Dankie, ek hoop om julle weer te sien.
Marietjie

Bay View Self-Catering
Theo B - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theo B

Die plekkie is, wel gaan sien en bederf jouself.

Die plek is absoluut amazing. Die eenheid bied alles wat mens nodig het, die rustigheid, die geluid van die see, die uitsig oor die see en strand, net die regte medisyne vir die siel. As jy iemand is wat wil wegkom van die besige vakansiestrande en 'n rustige vakansie by die see wil hê, is die jou plek. Sal enige tyd weer soontoe gaan.

Janet J - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janet J

Hier kan jy kom rus!

Ons was lang naweek 8-11 Aug tuis by Bay View Self-Catering. Tannie Marietjie het uit haar pad gegaan om dit so netjies en huislik te laat voel. Ek kan hierdie plek beslis aanbeveel.

Bay View Self-Catering se terugvoer

Dankie vir terugvoering. Bly julle het dit geniet. Hoop om julle weer te sien.

Bay View Self-Catering
Nico R - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nico R

Baie lekker.

Vriendelik, skoon met 'n uitstekende ligging. Regtig die moeite werd.

Bay View Self-Catering se terugvoer

Dankie Nico, hoop om julle weer te sien.
Marietjie

Bay View Self-Catering
Johann S - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann S

Heerlike uitsig met maklike toegang tot strand.

Die huis is baie netjies en als wat nodig is, is daar. Baie goeie plek om af te skakel. Kinders geniet duine, strand en see baie.

Bay View Self-Catering se terugvoer

Dankie, ek is bly julle het dit geniet.

Bay View Self-Catering
Albert V - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albert V

Wonderlik.

As jy lief is vir die see en rustigheid, is dit die plek vir jou. Die plek is baie goed toegerus met letterlik als wat jy nodig het. Marietjie, baie dankie, ons verblyf was wonderlik en die uitsig oor die see was fantasties.

Bay View Self-Catering se terugvoer

Thank you for the kind review. We look forward to having you back again.

Bay View Self-Catering
Kenny J - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kenny J

Wonderlike paar dae.

Baie vriendelik ontvang. Skoon, netjiese blyplek met alle geriewe. Fantastiese uitsig. Sien uit na 'n definitiewe volgende kuier hier. Sal aanbeveel vir almal!

Bay View Self-Catering se terugvoer

Thank you for your kind review. We look forward to having you at Bay View again.

Bay View Self-Catering
Lourens N - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lourens N

Peaceful, beautiful and safe.

We had a lovely time, the view is breathtaking. The accommodation is spacious and clean with everything you could ever need at hand, and being on the beach was incredible. Kids loved it too.

Bay View Self-Catering se terugvoer

Thank you for the kind review.
Bay View Self catering

Bay View Self-Catering
Vanaf
Vanaf R4 200
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R4 200
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Alice-straat 467, Cannon Rocks, 6186, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAk0CKZJVXa7dJbFC8W83eph6MeokGWbadpdCfxvqT295rIwBC8T?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 200 per nag, vir 6 mense 34 5 1 5 467 Alice Street Cannon Rocks 6186 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.748592158307 26.547087101852

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang