Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bay View Self-Catering

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Alice-straat 467, Cannon Rocks, 6186, Oos-Kaap
  • Vanaf R4 200 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Bay View Self-Catering is langs die swemstrand in Cannon Rocks, 'n plattelandse dorpie in die Oos-Kaap. Cannon Rocks is veral bekend onder vlieërbranderryers en vissermanne en die ongerepte strande en rustige atmosfeer maak dit ideaal vir persone wat smag na 'n wegbreek.

Hierdie selfsorghuis het slaapplek vir 6 gaste en bestaan uit 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 2 slaapkamers met enkelbeddens, 'n leefarea, eetkamer en kombuis. Die kombuis is toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n stoof, mikrogolfoond, yskas, vrieskas, wasmasjien en skottelgoedwasser. 'n TV met DStv Compact is beskikbaar.

Cannon Rocks grens aan die Woody Cape Natuurreservaat en is net 15 minute van Kenton-on-Sea af. Addo Olifantpark is minder as 100 km van die woonstel af en die afstand tussen Cannon Rocks en Gqeberha (Port Elizabeth) is 132 km. Hier is 'n winkeltjie en 'n poskantoor vir basiese benodigdhede - ander inkopiegeriewe is beskikbaar in Port Alfred, 30 minute van Cannon Rocks af.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1

Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Dienste

  • Koordlose internet

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 34 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Jenny J
5.0
Fabulous accommodation. Met all my needs. A super comfortable stay. Clean and well presented.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2024
Lorika H
Saam met vriende
5.0
‘n Fantastiese ervaring, sal die verblyf vir almal aanbeveel. Ons het heerlik vakansie gehou by Bay View. Die eienaar is baie gaaf en dit is lekker da...
Sien meer
Aug 2024
Louise J
Saam met lewensmaat
5.0
Lieflike see-huis met ongelooflike mooi uitsig op die see. Die perfekte, gemaklike see-huis wat absoluut alles het en pragtig toegerus is. Heerlike br...
Sien meer
Mei 2024
Dries O
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstende fasiliteit en onverbeterbare ligging. Het seker gemaak alles is 100%. Die huis is pragtig en goed toegerus, alles werk. Die uitsig oor die s...
Sien meer
Mrt 2024
Tanya S
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was baie lekker en rustig. Ons sal definitief weer gaan. Die plekkie is absoluut pragtig! Ek beveel sterk aan vir toekomstige gaste. Lieflike plek...
Sien meer
Feb 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Marietjie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 34

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Alice-straat 467, Cannon Rocks, 6186, Oos-Kaap
  • Gaste dink Bay View Self-Catering het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R4 200
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R4 200
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Alice-straat 467, Cannon Rocks, 6186, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAk0CKZJVXa7dJbFC8W83eph6MeokGWbadpdCfxvqT295rIwBC8T?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 200 per nag, vir 6 mense 34 5 1 5 467 Alice Street Cannon Rocks 6186 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.748592158307 26.547087101852

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang