Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bay Views Apartment

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Daniel Geverifieer

Eiendomme 42

Resensies 32

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 10 resensies vir Bay Views Apartment
Netheid
4.4/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.4/5
Steve L - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Steve L

Beautiful views. Lovely place. Felt looked after.

Good stay.

Monique R - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Monique R

Awesome

We really enjoyed our stay. Great location and the view - omw! Amazing!

Monika O - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Monika O

Baie lekker behalwe vir opmerkings hier onder.

Ongelukkig word niks gesê van die rioolwerke wat ongeveer 500 meter onder na die see se kant is nie. Dit het soms sleg geruik as die balkon se deur oop was. Ingesluit by hulle prys was een skoonmaak diens per week. Ons het in die week geen skoonmaak diens ontvang nie. Dit sou ook goed wees as die balkon se vensters skoon was voor gaste interk. Die voordeur se reënskerm moet herstel word want dit is 'n gesukkel om die deur toe te maak. Daar moet asb. behoorlike aanduiding gegee word van hulle kantoor se ingang in Muizenberg. Ons moes paar keer skakel om die ingang te kry.

Magdel J - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Magdel J

Die woonstel het gestink.

Ons moes al die vensters en deure oopmaak om te kon oorleef. Die feit dat ons die sleutels moes gaan optel en aflaai is 'n groot negatief, op vakansie wil 'n mens nie ompaaie ry en tyd gebonde wees (voor 5uur) om sleutels te kry of af te laai nie. Die kussings op die stoepie is baie vuil. Duvets het nie knippies om duvet cover toe te maak nie.

Karen W - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen W

Stunning view.

Very well equipped and comfortable.

Lizette K - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette K

They sure do go the extra mile to assist their customers.

I will go back any time, I will recommend Bay View to anyone, their agents are very friendly and helpful. The place is very neat and tidy and the view is awesome.

Issabella G - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Issabella G

Was teleurgesteld.

Die badkamer is baie beknop. Die stortdeur is vasgesit teen die bad so mens sukkel om in en uit die bad te klim. Die toilet is teen die bad so geen spasie nie vir ons was dit ook teleurstellend omdat die plek lyk asof dit teen die see is en dit is nie.

Ruth M - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruth M

A total gem.

Best getaway. Stunning view, perfect place, a total gem! Truly enjoyed staying there and really friendly staff. Would definitely go again.

Geraldine K - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Geraldine K

Fantastic.

Everything was just fantastic.

Najwa S - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Najwa S

Everything was perfect.

Not having a braai facility was the only negative. Otherwise everything else was great. We loved it and definitely go back ASAP. Belinda and Heather was extremely helpful.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Alles was perfek.

Om nie braaigeriewe te hê nie was die enigste negatief. Andersins was dit great.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Vanaf
Vanaf R3 200
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R3 200
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Red Hill-weg, Bay View Heights, Simonstad, 7975, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd38b6427084a1a9192608ab08744608cd026545b42c276426c3706090eacd679a06039f2aef55ace56e444db796dd4c467bd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 200 per nag, vir 4 mense 10 5 1 5 Red Hill Road Bay View Heights 7975 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.180449 18.422356

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang