Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bayete Lodge

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Maria V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Puik. Puik diens. Die eienaar het ons so welkom laat voel met cupcakes. Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Laurette B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Skoon, netjies, stylvol, gerieflik, stil. Regtig oulik! Kompak, maar baie slim ingerig. Die eetgoedjies en heerlike koffie was 'n aangename verrassing! Lekker geslaap, selfs die sleeper coach was gemaklik vir twee volwassenes. Gehou van die privaat stoep. Gasheer en gasvrou was baie vriendelik. Het een aand oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lina N
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Great location for where we needed to be! Wonderfully clean and very homely! It's been our second stay and we will definitely stay again!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Govender Y
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Very neat and had everything one would need during a vacation. It was great and convenient.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melani V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2023

Baie netjies en rustig. Beslis waarde vir geld. Baie mooi, netjiese plek en vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bernice
Bayete Lodge
Baie dankie Melani. Jul is altyd welkom. Groete Bernice Bayete lodge

Ida V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2022

Netjies, skoon en baie gemaklik! Ons het baie lekker gebly by Bayete Lodge, als was skoon en netjies en ons was ten alle tye veilig. Bernice en haar man was altyd bereid om te help. Baie dankie vir julle gasvryheid en goeie diens!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bernice
Bayete Lodge
Baie dankie vir die mooi woorde en ondersteuning. Julle is welkom enige tyd. Bernice Bayete lodge

Melinda E
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2019

Baie lekker. Goeie diens, netjies en sentraal geleë van waar ons moes wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bernice
Bayete Lodge
Ek is bly dat julle dit geniet het, baie dankie vir die komplemente.

Niret D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2019

Ongelooflik netjiese, skoon blyplek, en baie goeie diens! Sal dit hoogs aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marryen Q
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2018

Fantasties. Bernice was vriendelik en altyd beskikbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sanet C
1 nag Saam met vriende
4.8
Okt 2018

Baie lekker en rustig, veral so naby die hoofpad. Baie lekker verblyf, vriendelikheid en ontbyt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Bernice Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 300
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Uysstraat 17, Suideroord, Johannesburg-suid, 2091, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaa1a116128ba55e4ca18231f66e6355332fd1991e2e82840b827999d4e56f98293892075156dac795d4bad8d8385874ee87d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 4 mense 11 5 1 5 17 Uys Street Suideroord 2091 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.27628 28.03265

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang