Bayete Lodge
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Bernice Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Maria V - Jun 2024
Algehele gradering
Puik.
Laurette B - Apr 2024
Algehele gradering
Skoon, netjies, stylvol, gerieflik, stil.
Lina N - Mrt 2024
Algehele gradering
Great location for where we needed to be!
Govender Y - Jan 2024
Algehele gradering
Very neat and had everything one would need during a vacation.
Melani V - Okt 2023
Algehele gradering
Baie netjies en rustig.
Bayete Lodge se terugvoer
Baie dankie Melani.
Jul is altyd welkom.
Groete Bernice
Bayete lodge
Ida V - Des 2022
Algehele gradering
Netjies, skoon en baie gemaklik!
Bayete Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die mooi woorde en ondersteuning. Julle is welkom enige tyd. Bernice Bayete lodge
Melinda E - Okt 2019
Algehele gradering
Baie lekker.
Bayete Lodge se terugvoer
Ek is bly dat julle dit geniet het, baie dankie vir die komplemente.
Niret D - Jul 2019
Algehele gradering
Ongelooflik netjiese, skoon blyplek, en baie goeie diens!
Marryen Q - Sep 2018
Algehele gradering
Awesome.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Fantasties.
Bernice was vriendelik en altyd beskikbaar.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Sanet C - Okt 2018
Algehele gradering
Baie lekker en rustig, veral so naby die hoofpad.
Melanie B - Okt 2018
Algehele gradering
Baie gerieflik, alles wat jy nodig het tot jou beskikking!
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Uysstraat 17, Suideroord, Johannesburg-suid, 2091, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang