Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bayete Lodge

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Uysstraat 17, Suideroord, Johannesburg-suid, 2091, Gauteng
  • Vanaf R1 300 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Bayete Lodge is in 'n vreedsame voorstad in die suide van Johannesburg geleë. Dis op die eienaar se eiendom, naby die M1, N1 en N12, Kliprivier Natuurreservaat, Gold Reef City en die middestad.

Die kothuis bied slaapplek aan 4 gaste en het 1 slaapkamer, 'n badkamer, en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die slaapkamer het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Daar is 'n uittrek-slaapbank in die sitkamer. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, breekware en eetgerei. Ontbyt-kruideniersware word voorsien en sluit ontbytgraan, roosterbrood, tee, koffie, en jogurt in. 'n Warm ontbyt is teen 'n ekstra koste per persoon beskikbaar. Die sitkamer het 'n gemaklike sitkamerstel en daar is 'n sitarea buite.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

2

1 x Dubbelslaapbank

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
TV
DStv

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Corné E
Gesin met tieners
5.0
Very nice and clean guesthouse. The owners made me feel welcome. We really had a great stay. Definitely value for money.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2024
Andile M
Saam met vriende
5.0
Comfortable and refreshing after a long day. Bayete Lodge is a home away from home. The place is super clean, smells fresh and has comf...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2024
Maria V
Gesin met tieners
5.0
Puik. Puik diens. Die eienaar het ons so welkom laat voel met cupcakes. Baie dankie!
Jun 2024
Laurette B
Gesin met tieners
5.0
Skoon, netjies, stylvol, gerieflik, stil. Regtig oulik! Kompak, maar baie slim ingerig. Die eetgoedjies en heerlike koffie was 'n aangename verrassing...
Sien meer
Apr 2024
Lina N
Gesin met tieners
5.0
Great location for where we needed to be! Wonderfully clean and very homely! It's been our second stay and we will definitely stay agai...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Bernice Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Uysstraat 17, Suideroord, Johannesburg-suid, 2091, Gauteng
  • Gaste dink Bayete Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Uysstraat 17, Suideroord, Johannesburg-suid, 2091, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaa1a116128ba55e4ca18231f66e6355332fd1991e2e82840b827999d4e56f98293892075156dac795d4bad8d8385874ee87d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 4 mense 14 5 1 5 17 Uys Street Suideroord 2091 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.27628 28.03265

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang