Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bayhill Drive Lodge

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 52 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.3
Veiligheid
4.9
Michael W
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mei 2024

Safe, secure, peaceful. Had an absolute massive place available all to myself. Like half of the house, so it was absolutely great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ena
Bayhill Drive Lodge
Thank you, Michael. It was a pleasure to host you.

Dawie S
Kort verblyf
4.8
Apr 2023

Baie goed geleë, vriendelike diens en waarde vir geld. Ek het alleen gereis om my seun te ondersteun tydens sy rugbytoer. Bayhill Drive Lodge was ideaal vir my vereistes and lekker naby die rugbyvelde geleë. Plek was netjies en veilig in 'n estate. Sal weer draai maak in die toekoms.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ena
Bayhill Drive Lodge
Baie dankie Dawie. Dit was lekker om jou hier te huisves. Groete, Ena.

Christiaan S
Kort verblyf
4.0
Apr 2024

So min as moontlik tyd daar spandeer. Lekker gemaklik geslaap in die nagte. Die plek is pragtig. Sê nie dis in 'n estate nie. Ver ry om in en uit te gaan. Geen TV. Dit is soos 'n koshuis. Sê openlik almal moet 22h00 kamer toe en geen verdere gesels na 22h00 nie. Glad nie ingerig vir selfsorg nie. Geen stoof. Plek is netjies met net die beste afwerking.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Ena
Bayhill Drive Lodge
Cristiaan, dit is duidelik op my profiel aangedui dat daar nie 'n kombuis is nie, dat daar nie kamerdiens is oor naweke nie en dat almal asseblief om 10: uur moet stil wees omdat daar dikwels ook ander gaste slaap wat nie laat saans gesteur wil wees nie. As jy die moeite gedoen het om my profiel te lees en na die fotos gekyk het, sou jy nie hier bespreek het nie en nou al hierdie besware gehad het nie. Ena Swart.

Jacquie M
1 nag
5.0
Aug 2022

Nice house. Comfortable and spacious room.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ena
Bayhill Drive Lodge
Thank you Jacquie, hope to see you again. You are always welcome.

Carl V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jul 2022

Netjies, skoon en veilig. Dankie vir die goeie diens. Baie rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ena
Bayhill Drive Lodge
Dankie Carl.

Carien D
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Feb 2022

Pragtige, luukse kamers. Netjiese, luukse kamers. Vriendelike gasvrou wat jou welkom laat voel. Ek kan dit vir seker aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ena
Bayhill Drive Lodge
Dankie vir mooi woorde Carien. Dit was lekker om jou hier te hê. Dankie dat jy die kuns so waardeer en raakgesien het. Groete, Ena.

Karin B
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2022

Heerlik! Lieflike, netjiese en skoon oorslaapplek. Rustige sithoekies. Vriendelike ontvangs! Sien my definitief weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Ena
Bayhill Drive Lodge
Baie dankie Karin.

Johan V
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2022

Pleasant stay in nice property. Clean, nice garden, great rooms. Use of portion of stoep allowed. Only strange thing is that there is no kitchen/kitchenette. No kitchen sink. No food preparation area. Only a microwave, kettle and fridge. If you plan to eat out only this should not be a problem. An entrance hall serves as a coffee station, lounge and dining room. Small dining table against a wall. with only three chairs.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Ena
Bayhill Drive Lodge
On my profile it shows very clearly that there is no kitchen. There is 4 more chairs that could easily have being brought to the table if needed. A kitchen sink is not necessary, because there is plenty of crockery and knives and forks, and clean ones are provided every day. So you do not have to do wash any dishes etc. The dining room table is big enough and could have been moved away from the wall if you wanted to. The portion of the stoep is more than adequate. Please take a good look at photos and description of a facility in the future before you make a reservation.

Hans C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Mei 2022

Pragtige tuin in 'n baie mooi omgewing. Die netheid en diens kan verbeter. Die gastehuis is in 'n baie mooi area maar is ongelukkig ver van eetplekke. Die eienares moet oorweeg om ontbyt te bedien. Die algemene netheid asook die manier van kamerdiens het aandag nodig.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Ena
Bayhill Drive Lodge
Die gaste word voorsien van 'n lys van huisreëls ens. waarop hulle gewys word en veronderstel is om te lees. Dit word vooraf baie duidelik aangedui dat geen etes voorsien word nie. Die gaste is vry om 'n ingeligte besluit te neem en die regte keuse te maak waar om te bespreek.

Gina Z
Kort verblyf
3.6
Jun 2022

Bayhill is 'n vreeslike netjiese plek en veilig, maar ongelukkig voel dit soos 'n koshuis. Baie reëls en regulasies. Ligte moet 10:00 af wees. Jy mag net tussen 7 en 9 braai. Dit maak dit onplesierig. Vir 'n een-nag-oorslaap is Bayhill Lodge uitstekend, maar vir meer as 'n nag is dit nie so lekker nie. Daar is is nie 'n TV nie en die kamers kan koud raak.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0
Ena
Bayhill Drive Lodge
Hi Gina, baie dankie vir die terugvoer. In die kamer wees en "ligte uit'' is twee verskillende dinge. Die kamers is baie privaat geleë en daar kan nog tot baie laat daar gekuier word. Elke instansie het huisreëls wat ingestel is om dit vir almal op die eiendom aangenaam te maak. Daar is oral baie sterk internet wat opmaak vir die gebrek aan TV`s.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Ena Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 52

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bayhill-rylaan 30, White River Country Estate, Witrivier, 1240, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAABvn6n7a2mxbRFcLNz2ZFugckHkdr5OaEdi4m2Vrvu8QklCiluU?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 52 5 1 5 30 Bayhill Drive White River Country Estate 1240 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.287635 31.002845

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang