Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bayhill Terrace 17

Selfsorg
Op die Nippertjie-aanbod 30% af

Kry 30% af op alle besprekings wat 2 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Geldig vir verblyf vanaf 18 Sep 2024 tot 24 Sep 2024.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bayhill Terrace 17, Sunset Links, Sunset Beach, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R5 300 R3 710 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Bayhill Terrace 17 is 'n ruim selfsorghuis op die veilige Sunset Links Golf Estate in Sunset Beach. Dit bied 24 uur-sekuriteit en beheerde toegang. Die verblyf is ideaal vir gholfspelers, gesinne of vriende.

Die huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n gastetoilet. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die tweede en derde slaapkamer het elk 'n koningingrootte-bed en gaste deel die tweede badkamer met 'n bad en stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster, koffiemasjien, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n toonbank met stoele toegerus. Die sit- en eetarea het groot vensters wat natuurlike lig inlaat en 'n uitsig oor die gholfbaan bied. Daar is oorgenoeg sitplek om te eet en ontspan, asook 'n kaggel. Gratis WiFi en TV's is beskikbaar.

Die leefarea lei na die onderdakdek met sitplek, 'n swembad, sonstoele en draagbare braaigeriewe. Veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar. Die verblyf is naby winkelsentrums, restaurante, skole en strande.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Bad, Toilet
Badkamer 3

Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.2/5

FZP/CTHA Geverifieer

Eiendomme 72

Resensies 230

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Bayhill Terrace 17, Sunset Links, Sunset Beach, 7441, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R5 300
R5 300 R3 710
per nag (plek vir 6)
Vanaf R5 300
R5 300 R3 710
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bayhill Terrace 17, Sunset Links, Sunset Beach, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1155a8c99aac01b01cd3ac3d93ca2104da9a247eb4d78be2a8c58ac0e7df9bfd753f8094b80073563233e267b28a9a9ee291?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R5 300 nouVanaf R3 710 per nag (plek vir 6) 17 Bayhill Terrace Sunset Links 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.8596605 18.491036

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang