Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bayridge 110

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kenilworth-laan 2, Milnerton Ridge, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 2)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Bayridge 110 bied selfsorgverblyf in 'n veilige kompleks wat gerieflik in Milnerton Ridge, Kaapstad geleë is. Die woonstel is die ideale bestemming vir beide sakereisigers en vakansiegangers.

Dié woonstel het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en die badkamer is toegerus met 'n wasbak, toilet en stort oor die bad.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n goed toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolf, ketel, lugbraaier, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook 'n wasmasjien en 'n ontbyttoonbank met stoele. Van die kombuis af lei 'n sitkamer met 'n gemaklike slaapbank, 'n TV en gratis WiFi.

Buite het gaste toegang tot 'n gemeenskaplike swembad sowel as 'n tennisbaan.

Veilige parkeerplek is binne die kompleks beskikbaar.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort-oor-bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ligging

  • Kenilworth-laan 2, Milnerton Ridge, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kenilworth-laan 2, Milnerton Ridge, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA83ff400b1b5aa131d11375b466f3f61fa6cb8d39fa0e5d9d33825e21bc8929a4cbb0f1167365e9cbe3a053a0fe06edf96fdc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 2 Kenilworth Avenue Milnerton Ridge 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.852963778573 18.510353933482

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang