Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bays Huis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Heidi V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

A comfortable stay. A perfect stay for any couple wanting a break for a night or more. The place is centrally located (close to a few shops/restaurants) and equipped with everything. We were really happy to see champagne glasses to enjoy an ice cold bubbly after our long trip. Dankie, dit was rêrig 'n lekker verblyf (loved our stay).

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Heerlike verblyf, elektriese komberse, ens. Regtig lekker vir 'n vinnige naweek. Baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henry W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Prima verblyf! 'n gesellige en hulpvaardige gasheer. Alles wat mens nodig het, is beskikbaar by Bays Huis. Die binne-uitleg is mooi en gerieflik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willem F
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Baie tevrede en baie lekker. Dit was baie lekker om daar te bly. Sal hulle in die toekoms weer gebruik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adele H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Fantasties, skoon en netjies, baie goeie waarde vir geld. Fantastiese verblyf, pragtig skoon en netjies, ruim, baie goeie waarde vir geld. Sal beslis weer daar bly. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Waarde vir geld. Ruim en goed toegeruste kombuis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Doreen P
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mrt 2024

Stylvolle lafenis na lang werksdag. Die eenheid was ideaal vir 'n besigheidsreis. Stil area en genoegsame spasie om te sit en werk. Baie goed toegerus en smaakvol afgewerk. Die beste gestoffeerde bed waarin ek in 'n lang tyd geslaap het! Sal weer hier bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mondli P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Incredible. It was incredible. Real value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

I hope it will be available next time we visit Bloem. The best value for money ever, considering the spaciousness of the unit. Entry arrangement to the unit was very convenient. The decor is very simple but stylish.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Veilige parkering en loop afstand van eetplekke. Lekker bed en skoon geriewe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Francois Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R 660
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 660
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wilcocks-weg 115, Bayswater, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA77db1b840c46cc5b3e4e2f74edcb110a8d66acfdcc1d7b1a1bd76f035b62bf67456b37af022fa9801854c324dc82ab928811?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R660 per nag (plek vir 2) 23 5 1 5 115 Wilcocks Road Bayswater 9301 Vrystaat 021 201 8901 16:00-22:00 10:00 -29.0869342 26.2283932

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang