Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bays Huis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Francois Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 22 resensies vir Bays Huis
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Pieter V - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V

Heerlike verblyf, elektriese komberse, ens. Regtig lekker vir 'n vinnige naweek.

Baie lekker.

Henry W - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henry W

Prima verblyf!

'n gesellige en hulpvaardige gasheer. Alles wat mens nodig het, is beskikbaar by Bays Huis. Die binne-uitleg is mooi en gerieflik!

Willie F - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie F

Baie tevrede en baie lekker.

Dit was baie lekker om daar te bly. Sal hulle in die toekoms weer gebruik.

Adele H - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele H

Fantasties, skoon en netjies, baie goeie waarde vir geld.

Fantastiese verblyf, pragtig skoon en netjies, ruim, baie goeie waarde vir geld. Sal beslis weer daar bly. Baie dankie.

Andre P - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre P

Waarde vir geld.

Ruim en goed toegeruste kombuis.

Doreen P - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Doreen P

Stylvolle lafenis na lang werksdag.

Die eenheid was ideaal vir 'n besigheidsreis. Stil area en genoegsame spasie om te sit en werk. Baie goed toegerus en smaakvol afgewerk. Die beste gestoffeerde bed waarin ek in 'n lang tyd geslaap het! Sal weer hier bespreek.

Mondli P - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mondli P

Incredible.

It was incredible. Real value for money.

Johan S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan S

I hope it will be available next time we visit Bloem.

The best value for money ever, considering the spaciousness of the unit. Entry arrangement to the unit was very convenient. The decor is very simple but stylish.

Pieter M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter M

Veilige parkering en loop afstand van eetplekke.

Lekker bed en skoon geriewe.

Kaylene G - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kaylene G

Clean, homely, good service.

The host was extremely friendly and helpful, the place was clean, spacious and was comfortable during our stay. Will definitely recommend and come again. Facilities were nearby and convenient.

Pieter M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter M

Aangenaam verras.

Ons was vriendelik ontvang en het onmiddelik gehou van wat ons sien. Julle is die enigste gaste met jul eie spasie en veilige parkering. Restaurant en takeaway binne loopafstand. Gelukkig vir die waaier om die lug te roer op 'n warm aand. Sal beslis weer daar gaan oorslaap.

Hennie S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie S

Baie lekker gebly in 'n skoon, ruim en volledig toegeruste woonstel.

Netjiese, skoon en ruim verblyf. Woonstel volledig toegerus. 'n Plek om aan te beveel by vriende en familie. Privaat geleë vanaf die woonhuis.

Lindy S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lindy S

Baie netjies en skoon.

Dit was 'n baie mooi kamer, ons het baie lekker geslaap. Dit was net sleg dat daar nie baie warm water is nie.

Cindy D - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy D

Lekker gebly.

Bays Huis is lekker ruim en het alles wat mens nodig het vir selfsorg. Alles was skoon en netjies. Sal beslis weer daar bly as ek in Bloemfontein is. Gerieflik naby winkels en die snelweg.

Ubre D - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ubre D

Netjies, skoon en veilig, ek het op my gemak gevoel.

Het alles gehad vir my verblyf. Alles was baie skoon en netjies. Sal definitief weer daar gaan bly.

Octavia N - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Octavia N

Customer service was excellent.

Very friendly host and catered to all our needs.

Jaco S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco S

Baie netjies en goed toegerus.

Francois het ons baie vriendelik ontvang en alles was reg met ons aankoms.

Tramaine M - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tramaine M

Value for money. The house was well equipped and clean, the owner was a WhatsApp text away if we needed anything. If you're looking for a modern style home this is the place to book.

Excellent place to be.

Herculene S - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herculene S

Baie lekker, netjies, skoon. Eerste klas!

Eienaar baie vriendelik. Akkommodasie baie modern, netjies, skoon en veilig. Beveel dit regtig aan. Sal enige tyd met grootste vrymoedigheid weer daar verblyf bespreek.

Carinda I - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carinda I

Lieflike verblyf.

Baie mooi verblyf teen 'n goeie prys. Sal dit beslis aanbeveel!

Andries B - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries B

Baie goeie diens.

My vrou het 60 geword. Toe ek dit noem het hulle vir haar die pragtigste rose uit hul tuin gebring.

Casper L - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Casper L

Baie netjies en lekker gebly

Baie netjies en lekker gebly

Vanaf
Vanaf R599
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R599
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wilcocks-weg 115, Bayswater, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA77db1b840c46cc5b3e4e2f74edcb110a8d66acfdcc1d7b1a1bd76f035b62bf67456b37af022fa9801854c324dc82ab928811?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R599 per nag (plek vir 2) 22 5 1 5 115 Wilcocks Road Bayswater 9301 Vrystaat 021 201 8901 16:00-22:00 10:00 -29.0869342 26.2283932

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang