Bays Huis
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Wilcocks-weg 115, Bayswater, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Vanaf R660 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Bays Huis is in Bayswater, Bloemfontein en bied gehalteverblyf aan 'n sakereisiger, iemand wat familie besoek en oornaggaste. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, die N1 en verskeie doendinge en besienswaardighede.
Dié ateljeewoonstel het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is met 'n induksiestoof, yskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus.
Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV met Netflix. Gaste kan ook die gratis WiFi geniet.
Daar is 'n braai beskikbaar en gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Francois Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 23
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Wilcocks-weg 115, Bayswater, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Gaste dink Bays Huis het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Wilcocks-weg 115, Bayswater, Bloemfontein, 9301, Vrystaat