Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bays Huis

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wilcocks-weg 115, Bayswater, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Vanaf R660 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Bays Huis is in Bayswater, Bloemfontein en bied gehalteverblyf aan 'n sakereisiger, iemand wat familie besoek en oornaggaste. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, die N1 en verskeie doendinge en besienswaardighede.

Dié ateljeewoonstel het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n induksiestoof, yskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus.

Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV met Netflix. Gaste kan ook die gratis WiFi geniet.

Daar is 'n braai beskikbaar en gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Pieter V
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlike verblyf, elektriese komberse, ens. Regtig lekker vir 'n vinnige naweek. Baie lekker.
Jul 2024
Henry W
Saam met lewensmaat
5.0
Prima verblyf! 'n gesellige en hulpvaardige gasheer. Alles wat mens nodig het, is beskikbaar by Bays Huis. Die binne-uitleg is mooi en gerieflik!
Jul 2024
Willem F
Gesin met tieners
5.0
Baie tevrede en baie lekker. Dit was baie lekker om daar te bly. Sal hulle in die toekoms weer gebruik.
Jun 2024
Adele H
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties, skoon en netjies, baie goeie waarde vir geld. Fantastiese verblyf, pragtig skoon en netjies, ruim, baie goeie waarde vir geld. Sal beslis ...
Sien meer
Apr 2024
Andre P
Saam met lewensmaat
5.0
Waarde vir geld. Ruim en goed toegeruste kombuis.
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Francois Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Wilcocks-weg 115, Bayswater, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Bays Huis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 660
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 660
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wilcocks-weg 115, Bayswater, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA77db1b840c46cc5b3e4e2f74edcb110a8d66acfdcc1d7b1a1bd76f035b62bf67456b37af022fa9801854c324dc82ab928811?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R660 per nag (plek vir 2) 22 5 1 5 115 Wilcocks Road Bayswater 9301 Vrystaat 021 201 8901 16:00-22:00 10:00 -29.0869342 26.2283932

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang