Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bayside Cottage

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Wayne E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Alles was reg en in orde. Alles puik vir 2 mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Paul
Bayside Cottage
Baie dankie, Wayne. Dit was 'n plesier om julle te akkommodeer. Beste groete Paul

Ingrid S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Jan 2024

Paul is very kind and friendly and was always available if we had any questions. An enjoyable stay in a lovely, quiet neighbourhood. Well situated, a short stroll to the lagoon.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Paul
Bayside Cottage
Many thanks Ingrid, it was a pleasure having met you and your friendliness was well respected and appreciated. Kind regards Paul

Willie Z
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2021

Rustige atmosfeer. Baie vriendelik ontvang, die verblyf was skoon en netjies in 'n veilige, rustige en stil omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Paul
Bayside Cottage
Baie dankie Willie.

Hans W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2020

It takes a bit of getting used to as utensils and the washup sink is built into cupboard, but it also make the place neat and tidy. We enjoyed our short stay and the host was very helpful and obliging when we requested to leave in the early morning. We would use Bayside again should we visit Plettenberg Bay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Paul
Bayside Cottage
Baie dankie, Hans. Dit was 'n plesier om julle te akkommodeer. Julle het die plek so netjies gelaat dat dit lyk asof niemand daarin gebly het nie; besonders.

Louis B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2020

Best stay, will go back any day. Bayside Cottage is the best value for money in Plettenberg Bay. Everything you need is provided.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Paul
Bayside Cottage
Baie dankie Louis, waardeer jou positiewe terugvoering.

Alida M
1 nag
5.0
Des 2018

Ongelooflike akkommodasie! Sal beslis weer van dit gebruik maak en mense verwys. Sal beslis weer van Bayside Cottage gebruik maak. Ongelooflike netjiese plek en lekker ruim. Als wat jy nodig het is daar en nog meer. Paul het uit se pad gegaan om dit vir ons gemaklik te maak. Word opreg waardeer. Sal dit besils aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Paul
Bayside Cottage
Baie dankie Alida. Dit was regtig 'n plesier om julle te ontmoet en te akkommodeer.

Magda C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2018

Baie lekker en rustig. Vriendelik, gerieflik en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Paul
Bayside Cottage
Baie dankie, dit was 'n plesier en ons is bly ons het julle ontmoet.

Christo K
Kort verblyf
4.8
Des 2018

Fantastiese goed toegeruste verblyf. Vriendelike, goedhartige, omgee mense, nogmaals dankie Paul en Marie. Die sjokoladekoek was 'n groot bederf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Paul
Bayside Cottage
Baie dankie Christo, dit was 'n plesier om die dogters te kon akkommodeer. En hulle het die plek uitsonderlik skoon en netjies agtergelaat.

Welma G
Kort verblyf
4.6
Apr 2018

Baie rustig en privaat. Sou 'n beter braaiplek verkies het as 'n weber, maar eienaars maak op daarvoor in vriendelikheid en behulpsaamheid. Sal beslis weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Paul
Bayside Cottage
Baie dankie Welma en dankie dat julle die plek so mooi skoon en netjies agtergelaat het met julle vertrek; werklik uitsonderlik.

Elaine D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2018

We had a loverly time at Bayside Cottage. We stayed over for 2 nights. What a lovely and neat place. The hosts, Paul and Marie are the most friendly people and immediately made us feel welcome. The Cottage is beautifully decorated and well equipped and we immediately felt at home. The cottage is very private and the lights were left on during the night, so we felt safe to walk in and during night time. We will recommend this lovely cottage to everyone that visits Plettenberg Bay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Paul
Bayside Cottage
Thank you for the review Elaine. It was nice having you here and thanks for leaving the flat so neat and clean. We hope to see you again in future.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Paul Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Platoweg 18, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAsYZrCLsGqIhjbFqByl08GdFg6VhA8CdIvoUWQ94LztwS7WDAsk?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 18 Plato Road Plettenberg Bay 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.04533 23.37063

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang