Bayside Cottage
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Paul Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Wayne E - Des 2023
Algehele gradering
Alles was reg en in orde.
Bayside Cottage se terugvoer
Baie dankie, Wayne. Dit was 'n plesier om julle te akkommodeer.
Beste groete
Paul
Ingrid S - Jan 2024
Algehele gradering
Paul is very kind and friendly and was always available if we had any questions.
Bayside Cottage se terugvoer
Many thanks Ingrid, it was a pleasure having met you and your friendliness was well respected and appreciated.
Kind regards
Paul
Willie Z - Apr 2021
Algehele gradering
Rustige atmosfeer.
Bayside Cottage se terugvoer
Baie dankie Willie.
Hans W - Okt 2020
Algehele gradering
It takes a bit of getting used to as utensils and the washup sink is built into cupboard, but it also make the place neat and tidy.
Bayside Cottage se terugvoer
Baie dankie, Hans. Dit was 'n plesier om julle te akkommodeer. Julle het die plek so netjies gelaat dat dit lyk asof niemand daarin gebly het nie; besonders.
Louis B - Jan 2020
Algehele gradering
Best stay, will go back any day.
Bayside Cottage se terugvoer
Baie dankie Louis, waardeer jou positiewe terugvoering.
Alida M - Des 2018
Algehele gradering
Ongelooflike akkommodasie! Sal beslis weer van dit gebruik maak en mense verwys.
Bayside Cottage se terugvoer
Baie dankie Alida. Dit was regtig 'n plesier om julle te ontmoet en te akkommodeer.
Magda C - Sep 2018
Algehele gradering
Baie lekker en rustig.
Bayside Cottage se terugvoer
Baie dankie, dit was 'n plesier en ons is bly ons het julle ontmoet.
Christo K - Des 2018
Algehele gradering
Fantastiese goed toegeruste verblyf.
Bayside Cottage se terugvoer
Baie dankie Christo, dit was 'n plesier om die dogters te kon akkommodeer. En hulle het die plek uitsonderlik skoon en netjies agtergelaat.
Welma G - Apr 2018
Algehele gradering
Baie rustig en privaat.
Bayside Cottage se terugvoer
Baie dankie Welma en dankie dat julle die plek so mooi skoon en netjies agtergelaat het met julle vertrek; werklik uitsonderlik.
Elaine D - Mrt 2018
Algehele gradering
We had a loverly time at Bayside Cottage.
Lees meerBayside Cottage se terugvoer
Thank you for the review Elaine. It was nice having you here and thanks for leaving the flat so neat and clean. We hope to see you again in future.
Tersia G - Jan 2019
Algehele gradering
Pragtig en intiem.
Bayside Cottage se terugvoer
Baie dankie Tersia. Dit was 'n plesier om julle te ontmoet en te akkommodeer.
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Platoweg 18, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang