Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bayside Cottage

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Paul Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 11 resensies vir Bayside Cottage
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5
Wayne E - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wayne E

Alles was reg en in orde.

Alles puik vir 2 mense.

Bayside Cottage se terugvoer

Baie dankie, Wayne. Dit was 'n plesier om julle te akkommodeer.
Beste groete
Paul

Bayside Cottage
Ingrid S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ingrid S

Paul is very kind and friendly and was always available if we had any questions.

An enjoyable stay in a lovely, quiet neighbourhood. Well situated, a short stroll to the lagoon.

Bayside Cottage se terugvoer

Many thanks Ingrid, it was a pleasure having met you and your friendliness was well respected and appreciated.
Kind regards
Paul

Bayside Cottage
Willie Z - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie Z

Rustige atmosfeer.

Baie vriendelik ontvang, die verblyf was skoon en netjies in 'n veilige, rustige en stil omgewing.

Bayside Cottage se terugvoer

Baie dankie Willie.

Bayside Cottage
Hans W - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hans W

It takes a bit of getting used to as utensils and the washup sink is built into cupboard, but it also make the place neat and tidy.

We enjoyed our short stay and the host was very helpful and obliging when we requested to leave in the early morning. We would use Bayside again should we visit Plettenberg Bay.

Bayside Cottage se terugvoer

Baie dankie, Hans. Dit was 'n plesier om julle te akkommodeer. Julle het die plek so netjies gelaat dat dit lyk asof niemand daarin gebly het nie; besonders.

Bayside Cottage
Louis B - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis B

Best stay, will go back any day.

Bayside Cottage is the best value for money in Plettenberg Bay. Everything you need is provided.

Bayside Cottage se terugvoer

Baie dankie Louis, waardeer jou positiewe terugvoering.

Bayside Cottage
Alida M - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alida M

Ongelooflike akkommodasie! Sal beslis weer van dit gebruik maak en mense verwys.

Sal beslis weer van Bayside Cottage gebruik maak. Ongelooflike netjiese plek en lekker ruim. Als wat jy nodig het is daar en nog meer. Paul het uit se pad gegaan om dit vir ons gemaklik te maak. Word opreg waardeer. Sal dit besils aanbeveel.

Bayside Cottage se terugvoer

Baie dankie Alida. Dit was regtig 'n plesier om julle te ontmoet en te akkommodeer.

Bayside Cottage
Magda C - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda C

Baie lekker en rustig.

Vriendelik, gerieflik en netjies.

Bayside Cottage se terugvoer

Baie dankie, dit was 'n plesier en ons is bly ons het julle ontmoet.

Bayside Cottage
Christo K - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo K

Fantastiese goed toegeruste verblyf.

Vriendelike, goedhartige, omgee mense, nogmaals dankie Paul en Marie. Die sjokoladekoek was 'n groot bederf.

Bayside Cottage se terugvoer

Baie dankie Christo, dit was 'n plesier om die dogters te kon akkommodeer. En hulle het die plek uitsonderlik skoon en netjies agtergelaat.

Bayside Cottage
Welma G - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Welma G

Baie rustig en privaat.

Sou 'n beter braaiplek verkies het as 'n weber, maar eienaars maak op daarvoor in vriendelikheid en behulpsaamheid. Sal beslis weer gaan.

Bayside Cottage se terugvoer

Baie dankie Welma en dankie dat julle die plek so mooi skoon en netjies agtergelaat het met julle vertrek; werklik uitsonderlik.

Bayside Cottage
Elaine D - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elaine D

We had a loverly time at Bayside Cottage.

We stayed over for 2 nights. What a lovely and neat place. The hosts, Paul and Marie are the most friendly people and immediately made us feel welcome. The Cottage is beautifully decorated and well equipped and we immediately felt at home. The cottage is very private and the lights were left on during the night, so we felt safe to walk in and during night time. We will recommend this lovely cottage to everyone that visits Plettenberg Bay.

Bayside Cottage se terugvoer

Thank you for the review Elaine. It was nice having you here and thanks for leaving the flat so neat and clean. We hope to see you again in future.

Bayside Cottage
Tersia G - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tersia G

Pragtig en intiem.

Bayside Cottage het ons verwagtinge oortref. Dit is pragtig en skoon. En praat van 'n benutting van spasie. Die eienaars is vriendelik en baie behulpsaam. Ons het baie lekker gebly en het baie veilig gevoel. Dis stapafstand van die see af. Daar is alles wat mens nodig het in die kothuis. Die dakwaaiers het ons heerlik koel gehou in baie warm weer. Ons sal beslis weer daar bly.

Bayside Cottage se terugvoer

Baie dankie Tersia. Dit was 'n plesier om julle te ontmoet en te akkommodeer.

Bayside Cottage
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Platoweg 18, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAsYZrCLsGqIhjbFqByl08GdFg6VhA8CdIvoUWQ94LztwS7WDAsk?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 18 Plato Road Plettenberg Bay 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.04533 23.37063

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang