Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bayside Cottage

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Platoweg 18, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Hierdie volledig gemeubileerde woonstel bied gerieflike verblyf in die kusdorpie Plettenbergbaai. Die huis is in 'n veilige woonbuurt geleë naby die strandmeer en veilige swemstrande.

Bayside Cottage is op die eienaars se perseel geleë en beskik oor 'n 1-slaapkamer-eenheid wat langs die hoofhuis is. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n bad en stort.

Die oopplan-kombuisie is toegerus met yskas-vrieskas, mikrogolf, 2 elektriese braaipanne en ketel. Daar is geen oond of stoof nie. Die sitkamer het 'n TV met DStv. Braaigeriewe, gratis WiFi, 'n alarmstelsel, veiligheidsbalke en parkeerplek word op die perseel voorsien.

Gaste kan swem, kanovaart, bootvaarte, abseil, voetslaan en gholf in die area geniet.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Wildritte
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 11 resensies vir Bayside Cottage
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Paul Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Platoweg 18, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Bayside Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Platoweg 18, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAsYZrCLsGqIhjbFqByl08GdFg6VhA8CdIvoUWQ94LztwS7WDAsk?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 18 Plato Road Plettenberg Bay 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.04533 23.37063

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang