Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bayside Hotel

  • Kapasiteit: 40 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Monty Naicker-straat 14, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R595 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Geleë in Monty Naickerstraat sal jy Bayside Hotel vind wat gerieflike oornagverblyf bied minder as 1 km vanaf South Beach. Dit is 'n ideale opsie vir toeriste aangesien dit naby die strand geleë is of vir korporatiewe reisigers aangesien dit naby Durban se middestad is.

Dié hotel bied gaste 'n keuse van 10 kamers met lugversorging wat elk 2 gaste op 'n slag kan akkommodeer. Elke kamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Badhanddoeke en seep word voorsien.

Ander geriewe in die kamer sluit 'n koffiestasie met 'n mikrogolfoond en 'n yskassie in. Vir gaste se vermaak is gratis WiFi en 'n TV met sekere DStv-kanale in elke kamer beskikbaar.

Die ligging van hierdie hotel is 2 km vanaf UShaka Marine World, terwyl Durban Botaniese Tuine 3 km ver is en King Shaka Internasionale Lughawe 32 km vanaf Bayside Hotel.

Kenmerke

Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.1
Veiligheid
4.3
Gaste se hoogtepunte
Nadeel W
Saam met vriende
5.0
Rustig en netjies! Ja, die plek was baie lekker!
Jul 2024
Gary T
5.0
Exceptional. I’ve used Bayside 2 times. And I can only say the positive. It's a home away from home.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2024
Musa Edward S
Saam met lewensmaat
5.0
Good. It was so nice. Thank you very much.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2023
David Matome L
Saam met lewensmaat
5.0
We will definitely come back again. We really enjoyed staying at Bayside Hotel. Everything was perfect. The room was cleaned correctly....
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2023
Marcia N
Saam met vriende
5.0
Clean and affordable. Good service and friendly staff.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Theolin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Monty Naicker-straat 14, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Bayside Hotel het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R595
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R595
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 40 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Monty Naicker-straat 14, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3d1d5f0e10bb39b7241c62004c64a5ab2f1ebadde9901f320bcebcc13411cf975cecb77380de6d8b858f173113684ddf0e88?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R595 per nag (plek vir 2) 16 5 1 5 14 Monty Naicker Street Durban 4001 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.855288660598 31.035135090351

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang