Bayside Hotel
Kry 15% af op alle besprekings wat 1 dag of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 40 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Monty Naicker-straat 14, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
-
Vanaf
R695R591 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Bayside Hotel bied gerieflike oornagverblyf minder as 1 km van South Beach. Hierdie verblyf is in Monty Naicker-straat geleë en is die ideale opsie vir toeriste aangesien dit naby die see is. Dit is naby Durban se middedorp wat dit ook perfek maak vir sakereisigers.
Hierdie hotel bied gaste 'n keuse tussen 10 kamers met lugversorging wat elk slaapplek vir 2 gaste het. Elke kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Badhanddoeke en seep word verskaf.
Ander geriewe in elke kamer sluit 'n koffiestasie, mikrogolf en yskassie in. Daar is ook gratis WiFi en 'n TV met sekere DStv-kanale in elke kamer.
Die hotel is 2 km vanaf UShaka Marine World, 3 km vanaf Durban se Botaniese Tuin en 32 km vanaf King Shaka Internasionale Lughawe.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Theolin Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 19
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Monty Naicker-straat 14, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Bayside Hotel het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 40 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Monty Naicker-straat 14, Durban, 4001, KwaZulu-Natal