Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bayside Luxury Studios

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Steve Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 26 resensies vir Bayside Luxury Studios
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
5.0/5
Morné O - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morné O

Puik!

Heerlike tyd gehad, beautiful plekkie. Beste waarde vir geld.

Philip B - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip B

Wonderful accommodation, magical seaside village!

A fabulous apartment, stunning view and quality extra touches like the complimentary wine and chocolate!

Shawn A - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shawn A

Absolute wonderlike ervaring in 'n paradys dorpie.

Puik, puik, puik. Die gasheer en vrou is aangenaam. Cozy, skoon en 'n awesome uitsig. Ons was baie tevrede en gelukkig om hier te bly. Sal definitief weer gaan.

Frank T - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frank T

Highly recommended staying here.

Incredible location, professionally decorated luxurious studio in a warm, cosy atmosphere with a superb host.

Yolande B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande B

Fantasties.

Heerlik gebly, alles is baie netjies. As jy wil rustig wees en lekker rus, is dit die plek vir jou. Mooi uitsig. Baie vriendelik ontvang.

Jacqueline E - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacqueline E

Beeldskoon, lekker, rustig.

Ons het vreeslik lekker gebly. Sal weer soontoe gaan.

Carina O - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carina O

Heerlike kuier in Jacobsbaai gewees. Mooiste uitsig en vriendelike mense.

Oulik, stil en goeie waarde vir geld.

Wynand V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wynand V

Fantasties, ontspanne.

Ons het heerlik gekuier. Naby die see geleë. Wonderlik om aan die slaap te raak met die branders in die agtergrond.

Jenni B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenni B

Great stay.

It was an amazing experience, great host, and an even better view. The only downside is the lack of a bathroom door, which makes for a bit of an awkward moment.

Christoff T - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christoff T

Highly recommended!

Very enjoyable, from the super friendly owner and manager, to the facilities that are top notch, any and all requests handled efficiently and without issues, and complimentary extras that just made us feel welcome.

Wikkie B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wikkie B

Was perfekte oornag verblyf vir ons. Sal dit beslis aanbeveel.

Heerlik gebly in 'n rustige omgewing.

Elri N - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elri N

Mooiste luukse studios met mooiste uitsig oor see en beste gasheer en vrou. Sa.

Ongelooflik lekker gekuier.

Gretha B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gretha B

Perfekte wegbreek op Jacobsbaai.

Ons het vreeslik lekker gekuier. Wens ons kon langer bly. Gasvrou en agent was so verwelkomend. Als was so mooi, nuut en smaakvol gemeubileer. Ons sal hierdie plekkie definitief aanbeveel en weer kom kuier op julle mooi dorpie. Die aandag aan detail is waardeer, bv. heerlike wyn, sjokolade, vrugte, ens.

Jessica R - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jessica R

Wat 'n fantastiese ervaring!

Ons het heerlik gebly!

Shaun D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shaun D

Lieflikse plekkie met 'n fantastiese uitsig.

Lieflike rustige plek.

Keith S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Keith S

Beautiful clean unit in a stunning position.

The host was very friendly and accommodating. The unit had everything one could wish for and more. The only negative is that a sliding door should be fitted to the bathroom/toilet door.

Carollin N - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carollin N

Pragtige plek en modern.

Die plek is wonderlik. Skoon en modern. Rerig die geld werd. Sal dit hoogs aanbeveel vir enigeen.

Angela P - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angela P

Wonderful views from the upstairs aprtment, everything crisp and new. Really lovely accommodation.

I spent 2 nights with my daughter and we loved the accommodation.

Sonja S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja S

Ons is vriendelik ontvang en geriewe is goed verduidelik. Baie dankie.

Die studio is baie netjies en luuks toegerus. Ek sal definitief weer daar bespreek. Aspekte wat wel gepla het: badkamer is sonder 'n deur en die stoep is heerlik, net jammer dat as jy sit op stoele, jy geen uitsig oor die see het nie.

Templeton B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Templeton B

A hidden gem on the West Coast.

I really enjoyed my stay at Bayside Luxury Studios, the hosts (Libbie, Steve, Dewald) were very kind and caring. The place (Studio 2) was very clean, spacious, peaceful, and I had peace of mind, did not feel like leaving, certainly visiting again. I loved the surroundings, very clean and safe, basically nice for out of the city retreat. It is definitely a hidden gem on the West Coast.

Bryan S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bryan S

Lieflike eienaars, mooi en skoon verblyf en 'n ongelooflike see-uitsig.

Die eienaars van die huis het ons baie mooi ontvang en gewys waar al die lekker stappaaie is. Ons het selfs 'n heerlike bottel rooiwyn en tjoklit gekry in die kamer. Wat 'n oulike idee. Die verblyf was netjies en skoon. Die stoep met die boma is altyd lekker vir die aande en die uitsig en stilte daar is iets besonders. Ons is spyt ons kon net vir een aand oorgeslaap, dis die perfekte wegbreek vir 'n stil, rustige naweek weg. Sal beslis weer kom.

Kayla D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kayla D

Incredible experience from the start.

You will not find a more beautiful accommodation. The hosts were friendly and welcoming from the start. The place is exquisite. They have thought about every single little detail to ensure your stay is stress free. It was a quiet and peaceful stay. We are well recharged and happy. We loved it so much we are going to become regulars here. Thank you for the stay and the incredible hosting. I honestly cannot fault a single thing. 10 stars stay and place.

Du Toit D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Du Toit D

Lekker, aangenaam en baie behulpsaam.

Sal dit beslis aanbeveel aan ander couples.

Annemie N - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Annemie N

Vriendelike ontvangs, baie skoon en netjies.

Dit is hoogs aan te beveel vir 'n naweek wegbreek.

Zameka K - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zameka K

It is very refreshing, neat and tidy.

Overall a great place and good quality standard. The sunset is amazing, very close to the beach, and safe to walk. Friendly people around as well. A beautiful and cosy place to refresh whether alone or with someone.

Elma N - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elma N

Ideal vir die doel waarvoor ons dit nodig gehad het. Liebie jy pragtig.

Heerlik gerus met die mooiste Weskus-sonsondergange. Jy voel die vrede en vriendelikheid van mense oral om jou. Die studio is met baie hoëgehalte meubels, beddegoed en eetgerei uitgelê. Alles vir jou gerief. Sal die Bayside Luxury Studios met graagte aanbeveel. Steve, die agent, was van die begin tot die einde van ons verblyf gedurig in kontak. Baie dankie.

Vanaf R1 380
R1 380 R1 242
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 380
R1 380 R1 242
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Korhaan-laan 2, Jacobsbaai, 7380, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3ecc42ac8dc81a1242d1b7de3aed28d418f6537e0105fc54831f9f52d24021899d7ce1f95d5ca2b31e226f0212fd7a0ace6f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 380 nouVanaf R1 242 per nag (plek vir 2) 26 5 1 5 2 Korhaan Avenue Jacobs Bay 7380 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-17:00 11:00 -32.973785205484 17.886258743212

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang