Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bayside Luxury Studios

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Philip B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Wonderful accommodation, magical seaside village! A fabulous apartment, stunning view and quality extra touches like the complimentary wine and chocolate!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shawn A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Absolute wonderlike ervaring in 'n paradys dorpie. Puik, puik, puik. Die gasheer en vrou is aangenaam. Cozy, skoon en 'n awesome uitsig. Ons was baie tevrede en gelukkig om hier te bly. Sal definitief weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frank T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Highly recommended staying here. Incredible location, professionally decorated luxurious studio in a warm, cosy atmosphere with a superb host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolande B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Fantasties. Heerlik gebly, alles is baie netjies. As jy wil rustig wees en lekker rus, is dit die plek vir jou. Mooi uitsig. Baie vriendelik ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacqueline E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Beeldskoon, lekker, rustig. Ons het vreeslik lekker gebly. Sal weer soontoe gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carina O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Heerlike kuier in Jacobsbaai gewees. Mooiste uitsig en vriendelike mense. Oulik, stil en goeie waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wynand V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2024

Fantasties, ontspanne. Ons het heerlik gekuier. Naby die see geleë. Wonderlik om aan die slaap te raak met die branders in die agtergrond.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jenni B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Great stay. It was an amazing experience, great host, and an even better view. The only downside is the lack of a bathroom door, which makes for a bit of an awkward moment.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christoff T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2024

Highly recommended! Very enjoyable, from the super friendly owner and manager, to the facilities that are top notch, any and all requests handled efficiently and without issues, and complimentary extras that just made us feel welcome.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wikkie B
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2024

Was perfekte oornag verblyf vir ons. Sal dit beslis aanbeveel. Heerlik gebly in 'n rustige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Steve Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf R1 380
R1 380 R1 242
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 380
R1 380 R1 242
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Korhaan-laan 2, Jacobsbaai, 7380, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3ecc42ac8dc81a1242d1b7de3aed28d418f6537e0105fc54831f9f52d24021899d7ce1f95d5ca2b31e226f0212fd7a0ace6f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 380 nouVanaf R1 242 per nag (plek vir 2) 25 5 1 5 2 Korhaan Avenue Jacobs Bay 7380 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-17:00 11:00 -32.973785205484 17.886258743212

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang