Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bayside Luxury Studios

Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af. Geldig vir verblyf vanaf 16 Sep 2024 tot 30 Nov 2024.

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Korhaan-laan 2, Jacobsbaai, 7380, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 380 R1 242 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Bayside Luxury Studios bied gerieflike selfsorgverblyf in Jacobsbaai, 'n skilderagtige dorpie langs die Weskus. Die eiendom is binne maklike bereik van die strand en geniet gedeeltelike see-uitsigte.

Verblyf word gebied in 'n keuse tussen 2 smaakvol gemeubileerde ateljeewoonstelle wat elk 2 gaste kan akkommodeer. Albei woonstelle is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die beddens het kwaliteit linne en handdoeke word voorsien vir gaste se gerief.

Elke woonstel het 'n kombuisie wat toegerus is met 'n yskassie, mikrogolfoond en koffiemasjien. 'n Gerieflike sitarea met 'n TV is beskikbaar vir albei woonstelle en lei na 'n balkon met draagbare braaigeriewe, 'n sitarea en volledige see-uitsigte.

Gaste kry toegang tot gratis WiFi en veilige parkeerplek op die perseel.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 25 resensies vir Bayside Luxury Studios
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Steve Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Korhaan-laan 2, Jacobsbaai, 7380, Wes-Kaap
  • Gaste dink Bayside Luxury Studios het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 380
R1 380 R1 242
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 380
R1 380 R1 242
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Korhaan-laan 2, Jacobsbaai, 7380, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3ecc42ac8dc81a1242d1b7de3aed28d418f6537e0105fc54831f9f52d24021899d7ce1f95d5ca2b31e226f0212fd7a0ace6f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 380 nouVanaf R1 242 per nag (plek vir 2) 25 5 1 5 2 Korhaan Avenue Jacobs Bay 7380 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-17:00 11:00 -32.973785205484 17.886258743212

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang