Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bayside Luxury Studios

Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af. Geldig vir verblyf vanaf 16 Sep 2024 tot 30 Nov 2024.

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Korhaan-laan 2, Jacobsbaai, 7380, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 380 R1 242 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Bayside Luxury Studios bied gerieflike selfsorg-verblyf in Jacobsbaai, 'n prentjiemooi dorpie aan die Weskus. Dié verblyf is naby die see en het 'n gedeeltelike see-uitsig.

Gaste kan kies tussen 2 smaakvol versierde ateljeewoonstelle wat elk slaapplek vir 2 gaste het. Albei woonstelle het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die beddens het gehaltelinne en handdoeke word verskaf.

Elke woonstel het 'n kombuisie wat met 'n yskassie, mikrogolf en 'n koffiemasjien toegerus is. Albei woonstelle het 'n gerieflike sit-area met 'n TV wat lei na 'n balkon met draagbare braaigeriewe, 'n sit-area en 'n gedeeltelike see-uitsig.

Daar is gratis WiFi en veilige parkeerplek op die perseel.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Morné O
Saam met lewensmaat
5.0
Puik! Heerlike tyd gehad, beautiful plekkie. Beste waarde vir geld.
Sep 2024
Philip B
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderful accommodation, magical seaside village! A fabulous apartment, stunning view and quality extra touches like the complimentary ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2024
Shawn A
Saam met lewensmaat
5.0
Absolute wonderlike ervaring in 'n paradys dorpie. Puik, puik, puik. Die gasheer en vrou is aangenaam. Cozy, skoon en 'n awesome uitsig. Ons was baie ...
Sien meer
Feb 2024
Frank T
Saam met lewensmaat
5.0
Highly recommended staying here. Incredible location, professionally decorated luxurious studio in a warm, cosy atmosphere with a super...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2024
Yolande B
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties. Heerlik gebly, alles is baie netjies. As jy wil rustig wees en lekker rus, is dit die plek vir jou. Mooi uitsig. Baie vriendelik ontvang.
Feb 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Steve Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Korhaan-laan 2, Jacobsbaai, 7380, Wes-Kaap
  • Gaste dink Bayside Luxury Studios het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 380
R1 380 R1 242
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 380
R1 380 R1 242
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Korhaan-laan 2, Jacobsbaai, 7380, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3ecc42ac8dc81a1242d1b7de3aed28d418f6537e0105fc54831f9f52d24021899d7ce1f95d5ca2b31e226f0212fd7a0ace6f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 380 nouVanaf R1 242 per nag (plek vir 2) 26 5 1 5 2 Korhaan Avenue Jacobs Bay 7380 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-17:00 11:00 -32.973785205484 17.886258743212

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang