Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bayview

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Claudia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 4 resensies vir Bayview
Netheid
4.8/5
Diens
4.5/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.3/5
Ria S - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria S

Fantasties.

Definitief ons gunsteling nuwe plek in Gordonsbaai. Wat 'n voorreg om in sulke weelde 'n wegbreek te kon hou. Definitief nie ons laaste kuier nie!

Evelyn M - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Evelyn M

Our stay was absolutely amazing the house was very beautiful, clean and very comfortable.

The view was very amazing everyday was an experience. Will love to go back again in future.

Obie P - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Obie P

Bitter mooi, alles wat mens nodig het is in die huis.

Sal aanbeveel maar vir die prys kon ek in 'n 5-ster-hotel gaan bly het wat my vloere kan mop en beddens opmaak.

Ursula P - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ursula P

Dis 'n fantastiese plek, en asemrowend mooi. Sal altyd in Bayview tuisgaan en dit hoogs aanbeveel.

Bayview is 'n vakansiewoning uit 'n ander klas. Die vertrekke is ruim met die lieflikste uitsigte oor die see. Ons sal enige tyd teruggaan na Bayview. Beslis die moeite werd gewees.

Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Suikerbossie-rylaan 75, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA73ff4b315282957a8fa57be6d40a53c442fc7799051251f9c60b0b1121b466099e823e69609af72302e801785e264e99d334?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 3) 4 5 1 5 75 Suikerbossie Drive Gordon's Bay 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.16863 18.85509

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang