Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bayview

Selfsorg
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Suikerbossie-rylaan 75, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Bayview is 'n pragtig gemeubileerde, volledig toegeruste privaat huis wat oor 3 verdiepings versprei is. Bayview is in Gordonsbaai geleë en kyk uit oor die ou hawe, Bikini Beach en 'n walvis-uitkykpunt, en beskik oor 'n luukse 3-slaapkamerwoonstel en 'n ruim 1-slaapkamerwoonstel.

Die woonstel is op die eerste verdieping geleë en is moontlik om apart of saam met die 3-slaapkamerwoonstel te huur. Die 3-slaapkamerwoonstel bied lieflike see-uitsigte en beskik oor 1 slaapkamer met 'n koninggrootte-bed en 2 slaapkamers met 2 enkelbeddens. Elke slaapkamer is toegerus met lugversorging, en het 'n en suite-badkamer en groot instapkaste. Die woonstel beskik ook oor 'n ruim leefarea met 2 sitkamers. Die hoofleefarea is oopplan en beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis met moderne Technistone-oppervlaktes, 'n aparte opwaskamer, 'n instap-spens, 'n gasstoof en oond, 'n wasmasjien en tuimeldroër, 'n mikrogolfoond, 'n skottelgoedwasser en 'n ketel. Daar is volledige DStv en komplimentêre WiFi. 'n Bababedjie en 1 ekstra bed kan ook voorsien word. Die tweede sitkamer vloei na 'n ruim sondek met 'n opelug-jacuzzi waar gaste kan sonbruin of 'n braai kan geniet terwyl hulle oor die see uitkyk. Daar is gereserveerde parkeerplekke buite die huis. Daar is selfs 'n privaat hysbak wat vanaf die grondvloer na die 3-slaapkamerwoonstel werk.

Die eenslaapkamerwoonstel is ruim en bied lieflike uitsigte oor Valsbaai en die Hottentotbergreeks. Die woonstel beskik oor 'n leefarea en 'n slaapkamer met 'n koninggrootte-bed, 'n en suite-badkamer en instapkas. Die sitkamer het 'n slaapbank en het genoeg spasie vir 'n bababed en 'n ekstra bed. Daar is volledige DSTV en komplimentêre WiFi, asook 'n mini-kombuisie met 'n 2-pits kookeenheid, yskas, mikrogolfoond, broodrooster en ketel. Die woonstel het panoramiese vensters met pragtige uitsigte. Neem asseblief kennis dat daar geen balkon en geen toegang tot die jacuzzi vanaf die woonstel is nie. Die eiendom is veilig met 'n outomatiese sekuriteitsreaksiestelsel.

Kenmerke

Afrikaans
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 4 resensies vir Bayview
Netheid
4.8/5
Diens
4.5/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Claudia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Suikerbossie-rylaan 75, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink Bayview het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Suikerbossie-rylaan 75, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA73ff4b315282957a8fa57be6d40a53c442fc7799051251f9c60b0b1121b466099e823e69609af72302e801785e264e99d334?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 3) 4 5 1 5 75 Suikerbossie Drive Gordon's Bay 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.16863 18.85509

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang