Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bayview

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Perlemoenweg 1, Eenheid 37, Bayview, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R5 139 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Bayview is 'n lieflike dubbelverdieping-vakansiehuis in die veilige Bayview-kompleks in Bloubergstrand en bied asemrowende uitsigte oor Tafelbaai en Tafelberg. Dit is 'n ideale omgewing vir 'n gesinsvakansie langs die see.

Dié eiendom bied slaapplek vir tot 8 gaste en beskik oor 3 en suite-slaapkamers en 'n gastetoilet. Die eerste slaapkamer is gerieflik ingerig met 'n koninggrootte-bed, terwyl die oorblywende 2 slaapkamers elk 'n koningingrootte-bed het. Elke badkamer het 'n bad en 'n stort. 'n Dubbelbed is in die leefarea beskikbaar. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Dié huis beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis wat 'n stoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, wasmasjien, tuimeldroër en 'n ontbyttoonbank met stoele insluit. Die sitkamer en eetarea bied gemaklike sitplek om te eet en te ontspan terwyl jy ook die see- en berguitsigte geniet. Vir gaste se vermaak is 'n TV en toegang tot gratis WiFi beskikbaar.

Die leefarea maak oop op 'n patio met buitesitplek. Die huis spog met 'n patio en dek op die onderste verdieping met 'n swembad en braaigeriewe. Parkeerplek is beskikbaar in 'n dubbelmotorhuis en gaste sal 'n entjie van die strand, restaurante en winkels af geleë wees.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 4
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 3
En-suite  - Slaapkamer 3
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 4

Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Hanber Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 25

Resensies 2

Op LekkeSlaap 4 maande

Ligging

  • Perlemoenweg 1, Eenheid 37, Bayview, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R5 139
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R5 139
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Perlemoenweg 1, Eenheid 37, Bayview, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA78837200ed100574a1362299aa95f580146b2b6352677d7616e711e0c072f8c465f48d50089b5f42e500701d64cd33f04ac6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 139 per nag (plek vir 8) 1 Perlemoen Road Unit 37, Bayview 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.803173915833 18.464812371895

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang