Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bayview 30

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Host Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 721

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 9 resensies vir Bayview 30
Netheid
4.7/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Annestatia M - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annestatia M

Perfect.

Really great location and view. The service was out of this world and made us feel comfortable. Thank you once again.

Kobus R - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus R

Fantastiese view na Tafelberg en hawe.

Lekker gemaklik met al die geriewe, kort net meer koffie ekers en teelepels, is naby pad met verkeergeraas, anders baie lekker plek.

Bayview 30 se terugvoer

Hi Kobus, baie dankie dat jy die tyd gevat het om jou terugvoer vir ons in die resensie te gee, en baie bly dat julle oor die algemeen 'n goeie ondervinding gehad het. Ons het met ons eiendom bestuurder gesels oor die koffie bekers en teelepels en om seker te maak daar is genoeg. Hoop om jou in toekoms weer terug te verwelkom.

Bayview 30
Samantha O - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samantha O

Wonderlik

Baie skoon en netjies, die agent is behulpsaam en vriendelik. Sal beslis Bayview 30 aanbeveel.

Bayview 30 se terugvoer


Baie dankie vir die resensie, Ons glo die verskil lê in die gehalte van ons eiendomme en ons streef daarna om 'n hoë kwaliteit van kliente tevredenheid te verseker.
Ons sien uit daarna na die geleentheid om u in die toekoms weer te akkommodeer.

Bayview 30
Carmen G - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carmen G

Fantasties!

Beste vakansieverblyf nog! Beste diens en veiligheid. Sal vir seker weer hier kom bly!

Erica J - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erica J

Fantastiese uitsig. Lieflike woning.

Baie lekker gebly. Die uitsig is fantasties en lekker naby al die restaurante. Elke kamer het sy eie badkamer wat dit baie gerieflik maak.

Bayview 30 se terugvoer

Beste Erica,

Baie dankie dat u die tyd geneem het om 'n fantastiese resensie te skryf. Ons waardeer u terugvoer.

Ons sien uit daarna om u binnekort weer te sien.

Vriendelike groete
30 Bayview

Bayview 30
Jc H - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jc H

Gerieflik.

Netjies, skoon en met al die nodige toerusting.

Ann V - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ann V

Nice place in Bloubergstrand!

We enjoyed our stay at Bayview, pitty that the cleaning people should do a better job, windows, blinds, windowtracks, furniture outside was dirty, skylight needs some attention as something is making noise when the wind blows. Covered patio should be closed from all sides, ashes from a fire came in from the top! Great place, needs just a bit more attention from the cleaning people!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Lekker plek in Bloubergstrand!

Ons het lekker gebly by Bayview, dis 'n jammerte dat die skoonmakers 'n beter werk kan doen. Vensters, blindings, vensterrame en buite-meubels was vuil. Die dakvenster kort aandag, want dit maak 'n geraas as die wind waai. Die onderdakpatio moet van alle kante af toe wees, die as van die vuur het van bo ingekom! Goeie plek, kort bietjie meer aandag vanaf skoonmakers!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Bayview 30 se terugvoer

Dear Ann,
It is always a pleasure to hear when our guests had a pleasant stay, and we truly appreciate your feedback.
We regret to hear that your experience with us have fallen short of your expectations. I would like to assure you this is not a reflection of our usual high standards we aim to deliver. Your detailed feedback gives us the opportunity to enhance future guest experiences.
We hope to welcome you back soon.

Bayview 30
Pierre V - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pierre V

Fantastiese ligging met puik fasiliteite.

Die hele ondervinding vanaf bespreking tot en met die laaste administrasie was een groot plesier en sonder probleme. Die woning is baie goed toegerus met alle items soos benodig beskikbaar en van goeie kwaliteit. Die ligging is uitstekend met 'n pragtige uitsig. Ek sal vir seker weer van die fasiliteit wil gebruik maak indien nodig in die toekoms.

Yolanda D - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolanda D

Fantasties.

Als was uit die boonste rakke. Lekker gebly. Skoon. Goeie diens. Enigste ding maak seker daar is genoeg krag vir verblyf. Plek werk met kaartsisteem en dit was nie mooi verduidelik of inligting gegee dat ons dit moet dophou. Een aand laat het krag uitgeloop en kon ons eers in die oggend weer krag opsit. As 'n mens op vakansie gaan wil mens nie aan alledaagse dinge dink en het ons nie besef ons moet krag dophou. Maar andersins was als puik en beveel ek dit vir almal aan.

Vanaf
Vanaf R4 800
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R4 800
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Perlemoen-weg, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQxZGE2Y2JlLWM0ZTAtNDcyOC1iNTZiLTEwOGMxYWQ3M2MxYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 800 per nag (plek vir 8) 9 5 1 5 Perlemoen Road Bloubergstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.802142 18.4644

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang