Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bayview 4

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bayview 4, Deary-weg, Gonubie, 5256, Oos-Kaap
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Bayview 4 is 'n selfsorg-eenheid wat die boonste vlak van die eienaar se hoofwoning beslaan met 'n privaat trap om toegang tot die eenheid te kry. Hierdie eiendom is op die Gonubie-strandfront geleë en spog met asemrowende uitsigte oor die see reg van die balkon af.

Dié eenheid het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n platskerm-TV en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die hoofslaapkamer maak ook oop op die balkon. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die tweede badkamer het 'n bad, toilet en wasbak.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas, gasstoof, oond, mikrogolf, wasmasjien, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n etenstafel met stoele waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Die leefarea is ingerig met 'n gemaklike rusbank en platskerm-TV. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Die glasstapeldeure maak oop op die balkon met buitesitplek en braaigeriewe. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

TERESA Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Bayview 4, Deary-weg, Gonubie, 5256, Oos-Kaap
  • Gaste dink Bayview 4 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bayview 4, Deary-weg, Gonubie, 5256, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5917ae623b4a3300237595b9233ad2c08413fe199851eef0f4a10f8191b43860489d37e35f7bce0923b7456cc383addc8ac3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 4 Bayview Deary Road 5256 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -32.9397134 28.0326745

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang