Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bayview, Langebaan 8-sleeper

Selfsorg

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.3
Veiligheid
5.0
Siphokazi B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2023

Fab stay. We had a great stay - just a bit disappointed that they did not have WiFi - otherwise it was great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Georgia F
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2023

N stunning huis- Baie mooi ligging - alles was tops! Die huis is heerlik ruim en die ligging baie baie goed. Dit is veilig en stil. Baie mooi en baie gerieflik. Vreeslik dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Albert
Bayview, Langebaan 8-sleeper
Hallo Georgia, Thank you for the lovely review. We hope to see you again soon. The owner is constantly doing improvements. So we are sure you will be even happier next time around. The Team at Bayview Managed by Langebaan Holiday Homes

Ricky K
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Feb 2022

Amazing place. Beautiful house and we enjoyed our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Harold B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Des 2020

Die huis was pragtig en groot genoeg vir ons gesin. Die gesin was baie beïndruk met die grootte en uitsetting van die huis. Die ligging was perfek en pragtig. Die enige teleurstelling was dat het geblyk asof niemand die geokkupeer het voor ons aankoms met die gevolg dat die netheid van huis was bietjie teleurstellend met baie stof, spinnekoppe orals en van die drinkglasse gekraak was. Maar oor die algemeen, het die gesin die plek terdeë geniet. Die veiligheid was ook gerusstellend.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Albert
Bayview, Langebaan 8-sleeper
Hallo Harold, Baie dankie vir jou eerlike terugvoer. As teken van ons toewyding tot goeie kliënte diens en kliënte ervaring het ons ooreengekom om 'n skoonmaakdiens te betaal om die huis op die standaard te hê wat julle verkies. Ons hoop regtig om julle in die toekoms weer te sien en dat julle dan 'n beter ervaring sal hê. Mooi Loop Die Span @ Bayview

Dalene S
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Des 2019

Heerlike groot en netjiese huis. Was 8 mense en het baie lekker gebly in die ruim, mooi huis.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Keith T
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Apr 2019

Dit was regtig baie lekker en rus vir die siel. Ons het baie lekker gekuier as 'n gesin en die rustigheid was bitter nodig gewees. Sal definitief weer kom.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Albert Geverifieer

Eiendomme 67

Resensies 335

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R3 842
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R3 842
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mathilda-keeromstraat 779, Langebaan Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1fe7aa48d9edf8293f213190a2147950b4ec96032f20287a01a5c216ac5dc3c6d49888ed826859604023b8003ff83cfd095e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 842 per nag (plek vir 8) 6 5 1 5 779 Mathilda Close Langebaan Country Estate 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-19:00 10:00 -33.075513 18.054538

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang