Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bayview, Langebaan 8-sleeper

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mathilda-keeromstraat 779, Langebaan Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 842 per nag (plek vir 8)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Bayview, Langebaan 8-sleeper is 'n selfsorghuis in die Langebaan Country Estate. Die landgoed is ideaal geleë 'n entjie se ry vanaf verskeie besienswaardighede in die dorpie Langebaan.

Dié ruim dubbelverdiepinghuis beskik oor 4 en suite-slaapkamers. Die eerste, tweede en derde slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en die vierde slaapkamer is gemeubileer met 2 enkelbeddens wat net vir kinders is, en elke slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort of 'n bad of albei. Die oopplan, goed toegeruste kombuis het 'n yskas, 'n mikrogolfoond, 'n oond met 'n stoof en ander toebehore.

Die aangrensende leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 10, 'n bank om op te ontspan, 'n TV met DStv-hotelpakket en 'n kaggel. Die leefarea lei na die balkon wat 'n ingeboude braaigeriewe, stoepmeubels en lieflike uitsigte oor die area bied. Die huis het ook 'n dubbelmotorhuis vir 2 motors om in te parkeer.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 4
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xKinderbed vir 1
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 3
En-suite  - Slaapkamer 3
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 4
En-suite  - Slaapkamer 4
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Skoonheidskliniek
  • Spa-behandelinge
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gimnasium
  • Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.3
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Albert Geverifieer

Eiendomme 66

Resensies 335

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Mathilda-keeromstraat 779, Langebaan Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink Bayview, Langebaan 8-sleeper het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 842
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R3 842
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mathilda-keeromstraat 779, Langebaan Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1fe7aa48d9edf8293f213190a2147950b4ec96032f20287a01a5c216ac5dc3c6d49888ed826859604023b8003ff83cfd095e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 842 per nag (plek vir 8) 6 5 1 5 779 Mathilda Close Langebaan Country Estate 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-19:00 10:00 -33.075513 18.054538

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang