Hartenbos Bayview Apartment
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Sterna Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 1 jaar
Opsomming van Resensie
Gaynor M - Jul 2024
Algehele gradering
Was nice.
Hartenbos Bayview Apartment se terugvoer
Baie dankie Gaynor, dit was 'n plesier om julle te huisves. Laat weet maar as julle weer wil kom.
Groete, Sterna
Nel J - Feb 2024
Algehele gradering
Heerlike kuiertjie.
Hartenbos Bayview Apartment se terugvoer
Bly jy het dit so geniet, Nel Jordaan. Kom maar weer.
Wayne M - Jan 2024
Algehele gradering
Lekker gebly en beveel die plek aan.
Hartenbos Bayview Apartment se terugvoer
Baie dankie, julle is enige tyd welkom.
Otto S - Sep 2024
Algehele gradering
Ons het baie lekker gekuier in Hartenbos en het met 'n swaar hart gegroet.
Hartenbos Bayview Apartment se terugvoer
Baie bly om te hoor, kom gerus weer.
Zelda T - Feb 2024
Algehele gradering
Clean and quiet.
Hartenbos Bayview Apartment se terugvoer
Hi Zelda,
Dankie vir jou resensie. Ons waardeer jou moeite, julle is enige tyd weer welkom.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Geen kinders onder 4
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Benton-weg, Eenheid 6, Bayview centre, Hartenbos, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang