Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hartenbos Bayview Apartment

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 15% af

Kry 15% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 4
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Benton-weg, Eenheid 6, Bayview centre, Hartenbos, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 250 R1 063 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Bayview Apartment, geleë in die idilliese hawedorp Mosselbaai, is 'n lieflike selfsorgwoonstel wat perfek is vir die hele gesin of 'n groep vriende, en dit is ideaal vir gaste wat 'n afgesonderde vakansie soek, want dit is 230 m van die see af.

Dié lieflike huis het slaapplek vir 3 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 'n stapelbed wat geskik is vir 'n kind bo en 'n volwassene aan die onderkant. Hierdie slaapkamers maak gebruik van 'n gedeelde badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Kwaliteit linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie swemhanddoeke saambring.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n sitkamer, 'n eetarea en 'n kombuis. Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe en eetgerei en breekware. Die kombuis het 'n ontbyttoonbank met 3 stoele. Daar is ook tuisgemaakte beskuit vir 'n koppie koffie. Die eetarea is ingerig met 'n etenstafel wat geskik is vir 6 gaste. Die sitkamer is ingerig met 'n gemaklike sitkamerstel, 'n enkelslaapbank en 'n platskerm-TV met die volledige DStv-pakket.

Die leefarea maak oop op 'n stoep met 'n ingeboude braai. Toegang tot 'n veilige elektroniese toesluitmotorhuis net onder die woonstel is beskikbaar. Daar is ook 'n speelarea vir kinders en avontuurlustige gaste kan branderplankry-lesse neem of visvang, voetslaan, duik, snorkel, gholf speel, voëlkyk en fietsry.

'n Haarsalon, koffiewinkel/restaurant en skoonheidsalon is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKinderstapelbed
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Skoonheidskliniek
  • Spa-behandelinge
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Middagete
  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 4 resensies vir Hartenbos Bayview Apartment
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Sterna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Benton-weg, Eenheid 6, Bayview centre, Hartenbos, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
  • Gaste dink Hartenbos Bayview Apartment het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 250
R1 250 R1 063
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 250
R1 250 R1 063
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders onder 4
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Benton-weg, Eenheid 6, Bayview centre, Hartenbos, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA14d479c0055bcc1fd005fbbb710f2eb9ec587315f6c6be509e28fa42e795b56467591761e68be5ce24b3a781ad657749d0ff?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 250 nouVanaf R1 063 per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 Benton Road, Unit 6 Bayview centre, Hartenbos 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.138394125002 22.110305172796

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang