Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hartenbos Bayview Apartment

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 15% af

Kry 15% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 4
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Benton-weg, Eenheid 6, Bayview centre, Hartenbos, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 400 R1 190 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Hartenbos Bayview Apartment is 'n lieflike selfsorgwoonstel wat in die idilliese hawedorp Mosselbaai geleë is. Dit is perfek vir die hele gesin en dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n afgesonderde vakansie by die see, aangesien dit 230 m vanaf die see is.

Dié lieflike eenheid bied slaapplek aan 3 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Elke slaapkamer het ook 'n deur wat na 'n stoep lei met 'n pragtige uitsig oor Outeniqua berge. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 'n stapelbed wat slegs vir 'n kind bo en volwassene onder geskik is. Gaste in hierdie slaapkamers deel 'n badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.

Die oopplan-leefarea het 'n sitarea, eetarea en 'n kombuis. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n toonbank met 3 stoele toegerus. Daar is ook tuisgemaakte beskuit vir 'n koppie koffie. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 6. Die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel, enkelslaapbank en 'n platskerm-TV met die volle DStv-pakket.

Die leefarea lei na 'n stoep met 'n ingeboude braai. Veilige elektroniese toesluitmotorhuis net onder die woonstel is beskikbaar. Daar is 'n gemeenskaplike speelarea vir kinders en avontuurlustiges kan branderplankry-lesse neem, visvang, voetslaan, duik, snorkel, gholf gaan speel, voëlkyk en fietsry.

Daar is ook 'n haar- en skoonheidsalon en 'n koffiewinkel/restaurant op die perseel.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKinderstapelbed
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Skoonheidskliniek
  • Spa-behandelinge
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Middagete
  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Sterna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Benton-weg, Eenheid 6, Bayview centre, Hartenbos, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
  • Gaste dink Hartenbos Bayview Apartment het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 400
R1 400 R1 190
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 400
R1 400 R1 190
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders onder 4
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Benton-weg, Eenheid 6, Bayview centre, Hartenbos, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA14d479c0055bcc1fd005fbbb710f2eb9ec587315f6c6be509e28fa42e795b56467591761e68be5ce24b3a781ad657749d0ff?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 400 nouVanaf R1 190 per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 Benton Road, Unit 6 Bayview centre, Hartenbos 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.138394125002 22.110305172796

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang