Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bayview Apartment

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
5.0
Alzane S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2024

Would definitely go back. Was exactly what we were looking for. Uninterrupted sea view and only a few steps away from the beach. Very comfortable, well-decorated apartment with everything you need. Will definitely recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Erna V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jan 2024

Paar nagte weggebreek voor nuwe skooljaar weer begin. Lieflike plek, puik ligging, baie goed toegerus. Heerlike kuierstoep met voortreflike uitsig. Let wel: Slegs 1 kleinerige handdoek per gas word voorsien. Garage wel beskikbaar, maar groot voertuie kan dit nie gebruik as 2 buite parkeerplekke beset is nie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Salome V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jun 2022

Dit is beslis 'n weer-doen! Heerlik gebly! Die feit dat ons eenheid op die eerste verdieping was, het gemaak dat ons die mooiste uitsig op die see en deel van die swemstrand gehad het. Daarby was dit baie stil buite seisoen wat wonderlik was. Die eenheid is baie goed toegerus. Onthou net om 'n gasstofie en battery-ligte saam te neem vir as dit loadshedding is! Daar was ongelukkig muf in die vensterbank van die hoofslaapkamer se en-suite badkamer, maar andersins was dit baie netjies en skoon. Ek beveel hierdie plekkie graag aan.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rhona P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2021

Sien gradering. Sien gradering.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Mei 2021

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Sorella V
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Feb 2021

Lovely, well-equipped apartment with an unobstructed view. This apartment is well suited for three friends travelling together with each preferring their own bedroom. It was clean, well equipped and comfy with lovely sheltered balcony and barbeque area. There are two bathrooms. The main en-suite, has a shower/toilet and the second a bath/shower and toilet combination. There is a 32' Smart TV with OpenView, large refrigerator and dishwasher.There are steep stairs leading from the ground to the first floor so elderly visitors should arrange for assistance with their luggage. Struisbaai is well located for day visits to Cape Agulhas and Arniston.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Stefan
Bayview Apartment
Good Morning Sorella, Thank you very much for the review. It was a pleasure having you stay at our property. Please come visit again. Kind Regards, Stefan

Piet B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2020

Dit was baie netjies en sal enige tyd weer gaan. Dit het die mooiste uitsig oor die see veral as jy op die stoep sit en kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kay S
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Okt 2020

Splendid visit! Most amazing view to wake up to! Absolute value for money. Apartment had everything you need. Safe and secure. First class customer service! Thank you bayview apartments struisbaai!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elzie F
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Sep 2020

Pragtige plek by hoofstrand Bayview woonstel is op boonste vloer van woonstel blok met 'n pragtige uitsig oor die hoofstrand/ see. Balkon het lekker ingeboude braai met stoep vir kuier saam met vriende. Kan dit aanbeveel !

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Thia D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2019

Fantastiese see-uitsig! Baie netjies en gerieflik geleë. Moderne wooneenheid reg op die strand! Wat meer kan mens vra. Het heerlike tyd gehad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Stefan
Bayview Apartment
Goeiedag Petrus, Baie dankie vir die resensie. Julle is enige tyd welkom om weer te kom kuier. Groete Stefan

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Stefan Geverifieer

Eiendomme 40

Resensies 169

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Minnetokkastraat 2, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7dd4a3d37ae83fa6a41047bca58706daf79aea159a1384d37439c4ee37a22b618f9a4894e97d440f014b98c86e9b16955edc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6) 10 5 1 5 2 Minnetokka Street Struisbaai 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.798874035165 20.051498617895

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang