Bayview Guest House
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Inyoni-singel 15, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
- Vanaf R900 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Bayview Guest House is in Amanzimtoti, suid van Durban in KwaZulu-Natal. Dit is ideaal vir 'n gesin of groep vriende wat naby die see wil bly.
Hierdie gastehuis bied 5 slaapkamers. Elke kamer het 'n privaat ingang en 'n see-uitsig. Die kamers het lugversorging, WiFi en privaat parkeerplek. Daar is 'n gemeenskaplike kombuisarea met 'n gasstoof en mikrogolf.
Ontbyt is elke oggend op die perseel beskikbaar op versoek en teen ekstra koste. Ander ete-opsies is ook beskikbaar naby die gastehuis.
Gaste kan in die tuin ontspan of die see besoek wat slegs 1 km vanaf die verblyf is.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Zelda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Inyoni-singel 15, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Bayview Guest House het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Inyoni-singel 15, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal