The Bayview Hotel
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 44 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Davidsonlaan 22, Meer-en-See, Richardsbaai, 3901, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 450 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
The Bayview Hotel is in Richardsbaai, 'n kusdorpie in KwaZulu-Natal. Dié dorp is halfpad tussen Durban en Kosi Bay en spog met een van die land se grootste hawes. Richardsbaai vorm die toeriste-poort na Mosambiek en Swaziland.
Die verblyf is ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers en bestaan uit 11 Standaardkamers, 1 Premier Suite en 1 Signature Suite. Elke eenheid het lugversorging, 'n en suite-badkamer, 'n TV met DStv, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Elke eenheid het ook 'n en suite-badkamer.
Daar is 'n kroeg langs die swembad en braaigeriewe in die tuin. Daar is ook 'n restaurant op die perseel waar heerlike maaltye geniet kan word. Die parkeerarea het veilige en oorgenoeg parkeerplek vir voertuie met sleepwaens, asook bote.
Die hotel is naby die swemstrand, lanseergeriewe vir skibote, datletiekklub, Pelican Island, Tuzi Gazi Waterfront en ander besienswaardighede.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Konica Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 34
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Davidsonlaan 22, Meer-en-See, Richardsbaai, 3901, KwaZulu-Natal
- Gaste dink The Bayview Hotel het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Meer-en-See Richardsbaai Noordkus KwaZulu-Natal
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 44 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Davidsonlaan 22, Meer-en-See, Richardsbaai, 3901, KwaZulu-Natal
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang