The Bayview Hotel
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 44 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Davidsonlaan 22, Meer-en-See, Richardsbaai, 3901, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 250 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
The Bayview Hotel is in Richardsbaai, 'n kusdorpie in KwaZulu-Natal, geleë. Richardsbaai, wat halfpad tussen Durban en Kosibaai geleë is, spog met een van Suid-Afrika se grootste hawens en vorm die toeristepoort na Mosambiek en Swaziland.
Die verblyf is ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers en beskik oor 11 Standaardkamers, 'n Premier Suite en 'n Signature Suite. Elke eenheid beskik oor lugversorging, 'n TV met DStv-kanale, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Elke eenheid het ook toegang tot sy eie en suite-badkamer.
Daar is 'n kroeg langs die swembad en braaigeriewe in die tuin. Daar is ook 'n restaurant op die perseel waar heerlike etes geniet kan word. Die parkeerarea bied veilige en oorgenoeg parkeerplek vir motors met sleepwaens en bote.
Die hotel is binne maklike bereik van die hoofswemstrand, 'n skiboot-lanseringsterrein, atletiekklub, Pelican Island, Tuzi Gazi Waterfront en verskeie ander besienswaardighede in die area.
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kinderoppasser Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Restaurant op Perseel
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Rolstoelvriendelik
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
Maaltye Aangebied
- Kamerbediening
- Ontbyt
- Aandete
- Aandete Op Versoek
- Middagete
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Tee
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Wegbreekkamers
- Dataprojektor
- DVD-speler
- Blaaibord
- Witborde
- Sekretariële Geriewe
- Internet
- Televisie
- Plek vir tot 50 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Diners-kaart
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Konica Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 34
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Davidsonlaan 22, Meer-en-See, Richardsbaai, 3901, KwaZulu-Natal
- Gaste dink The Bayview Hotel het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Meer-en-See Richardsbaai Noordkus KwaZulu-Natal
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 44 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Davidsonlaan 22, Meer-en-See, Richardsbaai, 3901, KwaZulu-Natal
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang